Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,578 episodes available.
February 24, 2021Monitor 24 Februarie 2021 - Deel 2Die Minister van Finansies het min beweegruimte in sy begrotingsrede - ons kyk na wat hy kan doen, en wat hy moontlik gaan doen. 2021 is 'n plaaslike verkiesingsjaar - ons steek kers op by 'n ontleder oor hoe dit die begroting kan beïnvloed. Die afhandeling van boedels is tans stadiger as ooit....more49minPlay
February 24, 2021Monitor 24 Februarie 2021 - Deel 1Die Minister van Finansies lewer vanmiddag sy begrotingsrede. Ons fokus deur die loop van die program op verskeie aspekte van die begroting en wat ons kan verwag. Die DA het onlangs die Stop Kaderontplooiing Wetsontwerp in die parlement voorgelê - ons vind uit wat die wet behels en waarom dit nodig is....more38minPlay
February 23, 2021Monitor 23 Februarie 2021 - Deel 2Ons praat met 'n matriek wat 6 A's kry nadat hy eksamen in 'n hospitaalbed moes skryf. Onderwyskenners bespreek die laer matriekslaagsyfer....more40minPlay
February 23, 2021Monitor 23 Februarie 2021 - Deel 1Die DA sê in sy alternatiewe begroting dat 'n Suid-Afrikaanse kind met R67,000 rand se skuld gebore word. Die 88-jarige Frans Hugo is steeds 'n koerantman - hy het 72 jaar gelede by NASPERS begin werk....more42minPlay
February 22, 2021Monitor 22 Februarie 2021 - Deel 2Die kollig val op afstandsonderrig tydens die pandemie - ons praat met 'n kenner waar daar verbeter kan word, veral wat landelike skole betref. Die media het die afgelope tyd disproporsioneel aandag gegee aan sekere politieke figure, aldus 'n bekende joernalis. Het hy 'n punt beet? Die Amerikaanse deelstaat Texas word as rampgebied verklaar ná 'n ongewone winterstorm geweldige skade aan infrastruktuur gerig het....more48minPlay
February 22, 2021Monitor 22 Februarie 2021 - Deel 1Die langverwagte matriekuitlae word vanmiddag bekendgemaak. Die Suid-Afrikaanse Weermag het glo miljoene rand se medisyne uit Kuba aangekoop wat nie vir plaaslike gebruik goedgekeur is nie. Johannesburg se vaal geboue kry 'n groen mantel....more41minPlay
February 19, 2021Monitor 19 Februarie 2021 - Deel 2Die prys van elektrisiteit kan met bykans vyf keer die inflasiekoers styg. Die vrywillige likwidering van Air Namibia kan ernstige gevolge vir trofeejag in die buurland inhou....more40minPlay
February 19, 2021Monitor 19 Februarie 2021 - Deel 1'n Ruimtetuig land op Mars om te soek na tekens van mikrobiese organismes. Kommer oor Suid-Afrika se krimpende staalproduksie....more36minPlay
February 18, 2021Monitor 18 Februarie 2021 - Deel 2Ons plaas die fokus op veediefstal en kry reaksie van die polisie en praat met die nasionale veediefstalforum om te hoor hoe erg die probleem is. Ons hoor tot watter mate die land se waterinfrastruktuur verwaarloos is....more48minPlay
February 18, 2021Monitor 18 Februarie 2021 - Deel 1Talle gesondheidswerkers is reeds met Johnson en Johnson se Covid-19-entstof ingeënt. Drie en veertig plaasaanvalle en vier plaasmoorde het volgens Afriforum sedert die begin van vanjaar voorgekom. Eskom verduidelik waarom 'n mislukte behuisingprojek meer as R800-miljoen gekos het. 'n Jong krapvreterrob is op pad huis toe in Antarktika....more40minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,578 episodes available.