Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,451 episodes available.
November 11, 2020Monitor 11 November 2020 - Deel 1Die sekretaris-generaal van die ANC reageer op berigte oor 'n lasbrief vir sy inhegtenisneming. Suid-Afrika spog met 'n deurbraak in die stryd om MIV-infeksies by vroue te voorkom. 'n Karoo-boer vertel van sy stryd teen die droogte....more41minPlay
November 10, 2020Monitor 10 November 2020 - Deel 2Rebelle in die noorde van Ethiopië se Tigray-streek vra dat die Afrika Unië moet bemiddel om 'n moontlike burgeroorlog te verhoed. Tussenvierkiesings word môre landwyd gehou. Ons praat met die Verkiesingskommissie oor hoe die proses sal werk.Latyns-Amerika sien uit na 'n beter verhouding met die Withuis. Ons fokus op die Covid-19-pandemie se impak op die wynbedryf....more52minPlay

November 10, 2020Monitor 10 November 2020 - Deel 1Die Oudtshoorn Munisipale Raad het besluit om vlak 4 waterbeperkings effens te verslap. 'n Entstof van Pfizer en BioNTech is 90% doeltreffend in die voorkoming van Covid-19-infeksie in fase 3 proewe. Pastoor Timothy Omotoso sal vandag hoor of regter Phillip Zilwa in die Port Elizabethse Hooggeregshof verlof tot appèl sal toestaan, nadat hy verlede week borgtog geweier het. Solidariteit beplan 'n dringende hofaansoek teen die Poskantoor....more45minPlay

November 09, 2020Monitor 9 November 2020 - Deel 2Ons fokus op die Amerikaanse verkiesing. En, Pieter van den Berg bespreek die naweek se sport....more45minPlay

November 09, 2020Monitor 9 November 2020 - Deel 1Terwyl president Trump beweer dat die verkiesing van hom gesteel is, wil die nuutverkose president versoen. broodnodige hulp aan boere in die Sentraal Karoo....more42minPlay

November 06, 2020Monitor 6 November 2020 - Deel 2Ons ontleed die jongste uitslae van die Amerikaanse verkiesing. Pres. Donald Trump het sy prokureurs opdrag gegee om regstappe te doen teen drie Amerikaanse deelstate. Ons praat hieroor met prof. Llewelyn Curlewis van die Universiteit van Pretoria. 'n TV-reeks oor skaak het die hele wêreld op hol. Leon van Nierop verduidelik in sy weeklikse fliekrubriek hoekom....more48minPlay