Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,574 episodes available.
November 05, 2025Monitor 5 November 2025Die Verkiesingskommissie hoop om die plaaslike regeringsverkiesings op die eerste Woensdag van November 2026 te hou. Sakeman Brown Mogotsi het nog nie 'n verklaring oor 'n vermeende aanslag op sy lewe by die polisie ingedien nie. Die aantal toeriste na Suid-Afrika neem met meer as 'n miljoen toe....more50minPlay
November 04, 2025Monitor 4 November 2025President Cyril Ramaphosa sê die RNE is verenig en sterk - Ons praat met RNE-vennote wat die tweedaagse vergadering bygewoon het. Die stof het nog nie gaan lê oor die Nie-in-my-naam-veldtog nie - ons voer 'n debat met twee opponerende partye. Ons bespreek die Proteas se eerste eendagstryd vanmiddag teen Pakistan....more49minPlay
November 03, 2025Monitor 3 November 2025Bendegeweld vlam weer op, maar hierdie keer in Reigerpark aan die Oos-Rand. Dertien verdagtes sal na verwagting vandag in die hof op Heilbron verskyn in verband met ’n plaasmoord. Ons praat oor 'n moontlike regeringsverandering in KwaZulu-Natal....more50minPlay
October 31, 2025Monitor 31 Oktober 2025Die burgemeester van Saldanha is onstoke omdat die ANC 'n aandklokreël ingestel het, wat beoog om kinders te beskerm. 'n Nuwe konstruksie-aksieplan van die Departement van Openbare Werke is daarop gemik om tenderpreneurs vas te vat. Ons praat oor dobbel - waneer is dit ’n euwel, en wanneer net onskuldige vermaak?...more47minPlay
October 30, 2025Monitor 30 Oktober 2025Kommer oor die toename in misdaadsindikate op plase en kleinhoewes. Die Ngwathe Munisipaliteit moet ontbind en binne 90 dae 'n tussenverkiesing hou ná 'n Appèlhof-beslissing. Die aantal likwidasies styg met bykans 24% die afgelope jaar....more50minPlay
October 29, 2025Monitor 29 Oktober 2025Die adjunkminister van polisie, Cassel Mathale, meen daar is nie faksies in die polisiediens nie. Action SA wil hê politieke meningspeilings moet gereguleer word. Kiesers in Tanzanië gaan vandag na die stembus. Die beheerraad vir gesondheidsprodukte het die gebruik van 'n inenting, wat MIV kan voorkom, goedgekeur....more49minPlay
October 28, 2025Monitor 28 Oktober 2025Kommer oor die bek-en-klouseer-krisis in die Vrystaat. Baie Suid-Afrikaanse skole is swak voorbereid om boelies vas te vat. Ons bespreek Amerika se aangewese ambassadeur na Suid-Afrika....more50minPlay
October 27, 2025Monitor 27 Oktober 2025Drie munisipaliteite tree toe tot die hofstryd oor die bepaling van munisipale tariewe. Goeie nuus wink vir motoriste by die brandstofpomp. 'n Hofsaak word vandag aangehoor oor die publikasie van matriekuitslae....more50minPlay
October 24, 2025Monitor 24 Oktober 2025Wat hou die opspraakwekkende bewerings teen Aubrey Ledwaba vir hom in as adjunkregter? Ons bespreek oudminister Bheki Cele se bewerings voor die ad hoc-komitee. Boeliegedrag landwyd in die kollig ná die Milnerton High School-voorval, wat nou gelei het tot aanklagte van aanranding....more48minPlay
October 23, 2025Monitor 23 Oktober 2025Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, sê ’n teenkorrupsie-eenheid moet op die been gebring word. Prominente wit Suid-Afrikaners skryf 'n ope brief oor die Trump-administrasie se retoriek oor Afrikaners en Suid-Afrika. Vleisinflasie is op sy hoogste vlak in sewe jaar. Nog 'n fase van die Aarto-stelsel tree binnekort inwerking....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,574 episodes available.