Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,486 episodes available.
May 23, 2025Monitor 23 Mei 2025Die AA kap die Tesourie oor sy besluit om die brandstofheffing te verhoog. Politieke partye kan nou groter skenkings ontvang. Nóg 'n reddingsboei vir Transnet....more48minPlay
May 22, 2025Monitor 22 Mei 2025Ons berig breedvoerig oor president Ramaphosa en sy afvaardiging se besoek aan president Trump. Ons bespreek die begrotingsrede met 'n ekonoom....more48minPlay
May 21, 2025Monitor 21 Mei 2025Politieke partye binne en buite die Regering van Nasionale Eenheid deel hulle verwagtinge vir die derde begroting. President Cyril Ramaphosa hoop vir 'n goeie uitkoms ná vandag se vergadering met sy Amerikaanse eweknie, Donald Trump. Ons praat met die afrigter van die Pumas oor dié span se gereedheid vir die SA Beker-eindstryd....more47minPlay
May 20, 2025Monitor 20 Mei 2025President Donald Trump sê Rusland en Oekraïne gaan onmiddellik begin met vredesonderhandelings, dalk met die hulp van die pous. Môre is die groot dag - hoe moet president Ramaphosa vir president Trump benader? Die 18-jarige gouemedalje-afloswenner, Leendert Koekemoer, praat oor sy toekomsplanne....more50minPlay
May 19, 2025Monitor 19 Mei 2025Die Nigeriese tele-evangelis, Timothy Omotoso, verlaat Suid-Afrika amptelik op 'n vlug na Lagos. Solidariteit beplan 'n lasteraksiesaak teen die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni. Bittere koue word vir die Wes-Kaap én die binneland voorspel....more46minPlay
May 16, 2025Monitor 16 Mei 2025Nóg Poetin, nóg Zelenski woon die eerste vredesamesprekings tussen Oekraïne en Rusland in Turkye by. Duisende inwoners van Knysna is al byna twee weke sonder water. By NAMPO praat Udo Carelse met Graan SA en SAAI oor brandende kwessies....more48minPlay
May 15, 2025Monitor 15 Mei 2025Parlementslede is geskok oor die polisie se versuim om bewerings van intimidasie deur die InterCape en Golden Arrow-busdienste te ondersoek. 'n Beplande gesprek in Istanboel tussen Kijif en Moskou wankel. Ons kyk na die belangrikheid van tegnologie in die landbousektor....more47minPlay
May 14, 2025Monitor 14 Mei 2025President Donald Trump smee bande in die Midde-Ooste. Politieke partye reageer op die groep Afrikaners wat as vlugtelinge in die VSA verwelkom is. Ons skakel oor na NAMPO, waar Udo Carelse met Agri SA en TLU SA praat oor boere se talle uitdagings....more50minPlay
May 13, 2025Monitor 13 Mei 2025Die eerste groep Afrikaner-“vlugtelinge” land in die VSA. Suid-Afrika word in 'n internasionale opname as die sewende beste land beskryf. Die 2025 NAMPO-Oesdag begin amptelik vandag in Bothaville in die Vrystaat....more51minPlay
May 12, 2025Monitor 12 Mei 2025Hamas sê hy gaan nog 'n Israelse gyselaar vrylaat. 'n Geoloog verduidelik waarom daar sinkgate in Centurion ontstaan. Kommer oor aasvoëlstropings nadat meer as 120 in die Kruger Wildtuin vergiftig is....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,486 episodes available.