Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,574 episodes available.
September 10, 2025Monitor 10 September 2025Die meeste klagtes aan die Menseregte-kommissie handel oor munisipaliteite se swak dienslewering. Pa's se alkoholmisbruik benadeel óók nuutgeborenes se groei en ontwikkeling. ‘n Geringe styging in Suid-Afrika se ekonomiese groei....more50minPlay
September 09, 2025Monitor 9 September 2025Veiligheidsmaatreëls by howe in die Wes-Kaap gaan verskerp word ná talle skietvoorvalle. Lieutenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi sal die eerste getuie voor die Madlanga-kommissie wees. Die Afrikaanse Taalraad sê al hoe minder mense praat Afrikaans. Die Trump-administrasie skort befondsing aan programme op wat teenstrydig is met die Amerika Eerste-standpunt....more49minPlay
September 08, 2025Monitor 8 September 2025Die sluipmoord op Bouwer van Niekerk is 'n aanslag op fluitjieblasers en korrupsievegters. Die Amerikaanse Minister van Gesondheid se omstrede mediese uitsprake ontlok al hoe meer kritiek. Hoe raak dit die mediese wetenskap in Suid-Afrika? Visstropery bedreig 'n Wêrelderfenisgebied in die noorde van KwaZulu-Natal....more48minPlay
September 05, 2025Monitor 5 September 2025Die DA vra die Tesourie om dringend 'n finansiële herstelplan vir die Ditsobotla-munisipaliteit in Noordwes op te stel. Debtbusters sê verbruikers steun toenemend op skuld om te oorleef. Is 'n leierskapskrisis by die Nasionale Vervolgingsgesag op hande?...more48minPlay
September 04, 2025Monitor 4 September 2025Landbou-organisasies veroordeel president Ramaphosa se heldeverering van grondvergrype in Zimbabwe. Politieke partye ontevrede oor die stadige pas waarteen die Parlement se ad hoc-komitee funksioneer. Simboliseer die eenheid van die presidente van China, Rusland en Noord-Korea 'n nuwe wêreldorde?...more48minPlay
September 03, 2025Monitor 3 September 2025Die parlement win 'n regsmening in oor of die ontbinde SA Toerismeraad heraangestel moet word. 'n Dringende ondersoek gevra na vuurwapengeweld op die Kaapse Vlakte. 16 Organisasies is as vriende van die hof toegelaat in 'n saak oor die dekriminalisering van sekswerk. Ons vind uit hoe die Madlanga-kommissie met voorbereidings vorder vir sy eerste sitting....more49minPlay
September 02, 2025Monitor 2 September 2025Byna 6 000 afleggings in twee dae bekendgemaak. Kommer oor hoe professioneel bankbedrog deesdae gepleeg word. Die Vroue-Bokafrigter, Swys de Briun, praat oor hulle Wêreldbekersukses en spankeuses teen Frankryk....more47minPlay
September 01, 2025Monitor 1 September 2025Die SAKP verwerp 'n versoek dat hy as 'n sosialistiese party in die munisipale verkiesing moet staan. 'n Aktivis, Mark Heywood, sê die regering faal in sy plig om honger kinders te ondersteun. Kommer oor 'n toename in gevalle van bors- en servikale kanker in die noorde van Durban. Ons fokus op 'n inisiatief om vroue te leer om vuurwapens veilig te gebruik....more49minPlay
August 29, 2025Monitor 29 Augustus 2025Nersa se fout met die berekening van Eskom se inkomste oor die volgende twee jaar, moet in die hof betwis word, sê 'n energieontleder. 'n Boek oor die vermiste Joshlin Smith ontlok sterk reaksie. Ons praat oor 'n eienaardige komeet wat deur ons sonnestelsel beweeg....more49minPlay
August 28, 2025Monitor 28 Augustus 2025Die Wes-Kaapse regering nader die hof om die geweld tussen strydende taxiverenigings in Kaapstad, te stop. Fedsas sê al hoe meer ouers sukkel om skoolgeld te betaal. Inwoners van Coronationville en Westbury in Johannesburg eis ingryping van die regering in die voortslepende waterkrisis. SASSA gaan verpligte biometriese toetse instel vir alle nuwe aansoekers van toelae....more47minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,574 episodes available.