Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,486 episodes available.
March 28, 2025Monitor 28 Maart 2025Die DA juig oor die oorstap van ‘n opposisieleier na die party, maar die ANC sê hy het dalk hulle kandidatelys gemanipuleer. Hoe raak Donald Trump se nuwe heffing van 25% op motors Suid-Afrika se uitvoere na Amerika? Parlementêre komitees is bekommerd oor toestande by staatsinstellings....more47minPlay
March 27, 2025Monitor 27 Maart 2025Die moontlike likwidasie van Ithala Bank is onder die vergrootglas in die parlement. Die regterpresident van Gauteng stel verpligte bemiddeling voor om ‘n groot agterstand met siviele sake in te haal. Die Johanneburgse burgemeester ontken daar is 'n tekort aan water. Meer paartjies skei, terwyl minder mense trou....more47minPlay
March 26, 2025Monitor 26 Maart 2025Wie is die aangewese Amerikaanse ambassadeur na Suid-Afrika? Die Departement van Water en Sanitasie sê die land beleef 'n waterkrisis. Hewige teenkanting in die parlement teen die BTW-verhoging....more48minPlay
March 25, 2025Monitor 25 Maart 2025Die politieke party, Build One South Africa, wil hê waterrantsoenering moet ongrondwetlik verklaar word. Onderhandelinge gaan voort om 'n ooreenkoms vir 'n moontlike skietstilstand in Oekraïne te bereik. Shamila Batohi se termyn as hoof van die NVG is in die kollig. Die musieklegende, Jonathan Butler, ontvang 'n eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch....more47minPlay
March 24, 2025Monitor 24 Maart 2025Die uitgeskopte ambassadeur, Ebrahim Rasool, sê hy is nie spyt oor dit wat hy oor die VSA kwytgeraak het nie. Meer as 'n halfmiljoen migrante moet die VSA binne 'n maand verlaat. Op Wêreld Tuberkulosedag praat ons oor Suid-Afrika se uitdagings met dié siekte. Suid-Afrika se 800-meter ster, Prudence Sekgodiso, maak geskiedenis....more49minPlay
March 21, 2025Monitor 21 Maart 2025Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee besluit om rentekoerse onveranderd te laat. Meer as 30 gevalle van a-pokke is reeds in Gauteng aangeteken. 'n Waarskuwing aan rolspelers in die landbousektor oor disinformasie-veldtogte op sosiale media....more51minPlay
March 20, 2025Monitor 20 Maart 2025Klimaatsverandering bereik nuwe hoogtes in 2024, met sommige gevolge onomkeerbaar. Is 'n rentekoersverlaging vandag moontlik? Vandag is die laaste kans om van 'n SASSA goue kaart na die swart kaart oor te slaan....more48minPlay
March 19, 2025Monitor 19 Maart 2025Peperduur krag is verbruikers se voorland. 'n Regsmening oor die verbod op die vervaardiging en verkoop van voedingsmiddels wat dagga bevat. Rusland onderneem om sy aanvalle op kraginfrastruktuur in Oekraïne te staak....more48minPlay
March 18, 2025Monitor 18 Maart 2025Wie moet SA se nuwe ambassadeur na Amerika wees, en wat is volgende vir SA-VSA verhoudinge? Onderwysers in die Vrystaat kan hulle mediese fonds verloor. Kommer oor die stand van menseregte in die land....more50minPlay
March 17, 2025Monitor 17 Maart 2025Die minister van internasionale betrekkinge betreur Amerika se besluit om Ebrahim Rasool uit te skop. Politieke partye vra vir dialoog tussen Suid-Afrika en die VSA om betrekkinge te herstel. Die toenemende agterstand in DNS-toetse by die polisie se forensiese laboratoriums wek kommer. ‘n Moontlike daling in die brandstofprys wag op motoriste....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,486 episodes available.