Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,486 episodes available.
January 03, 2025Monitor 3 Januarie 2025Ná ’n moratorium van 20 jaar, is die doodstraf vandeesweek amptelik in Zimbabwe afgeskaf. Nog nege lande sluit by die BRICS-groepering aan. Die Rand vertoon sterk - ons praat met 'n ekonoom oor sy verwagtinge en voorspellings vir 2025....more51minPlay
January 02, 2025Monitor 2 Januarie 2025Minstens 34 000 verdagtes word regoor die land vir misdade soos moord en verkragting in hegtenis geneem. Gevalle van Covid19 neem toe. Om by nuwejaarsvoornemens te hou, verg toewyding en deursettingvermoë....more50minPlay
January 01, 2025Monitor 1 Januarie 2025‘n Oorsig van die jaar se politiek en sport, en ons hoor wat die Kaapse Klopse se planne is....more49minPlay
December 31, 2024Monitor 31 Desember 2024Ons kry die jongste nuus oor die onwettige myners op Stilfontein in Noordwes. Gauteng se regering wil diensleweringprestasie onder die loep neem met 'n digitale barometerstelsel. Die toename in mense wat op straat is, word grootliks toegeskryf aan die afgelope jare se toename in armoede en werkloosheid....more52minPlay
December 30, 2024Monitor 30 Desember 2024'n Hiëna gryp 'n driejarige meisie in die Timbavati-natuureservaat. Ysterpenne maak weer hulle verskyning as 'n voertuigkapingstaktiek, dié keer op die N1-snelweg aan die westekant van Johannesburg. Die voormalige Amerikaanse president, Jimmy Carter, sterf in die ouderdom van 100....more48minPlay
December 27, 2024Monitor 27 Desember 2024Die EFF vra die regering en SADEK om in te gryp om die konflik in Mosambiek op te los. Die probleem van haweloses sal nie weggaan nie waarsku welsynsorganisasies. Die herstel van grondregte bly op die politieke agenda....more50minPlay
December 26, 2024Monitor 26 Desember 2024Kommer oor die hoë voorkoms van tienerswangerskappe in KwaZulu-Natal. Die proses om van analoog na digitale uitsaaidienste oor te skakel, is steeds nie afgehandel nie. Rolprenttoerisme is in die kollig....more51minPlay
December 25, 2024Monitor 25 Desember 2024'n Spesiale Kersdag-uitgawe van RSG se vlagskip-nuusaktualiteitsprogram....more48minPlay
December 24, 2024Monitor 24 Desember 2024Rotontlasting word op produkte by sommige groot kettingwinkels in Soweto gevind. In Mosambiek bekragtig die grondwetlike raad Frelimo as die wenner van die afgelope verkiesing. Talle buitelanders word by verskillende grensposte in hegtenis geneem. Ons praat met 'n ontleder oor die jaar se vernaamste politieke gebeure. Springbokkaptein Siya Kolisi wil glo terugkeer na die Stormers....more50minPlay
December 23, 2024Monitor 23 Desember 2024Die waterkrisis op Lichtenburg in Noordwes verdiep. 'n Aardbewing tref die Noord-Kaap. 'n Voormalige Isidingo-kollega bring hulde aan Michelle Botes, wat Saterdag oorlede is....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,486 episodes available.