Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,541 episodes available.
December 12, 2013Dowes ontsteld oor gebaretaaltolkDie dowe gemeenskap het skerp reageer op die gebaretaal-tolk wat Dinsdag tydens oudpresident Nelson Mandela se gedenkdiens by die ENB-stadion gebruik is. Die man, wat groot name soos pres. Barack Obama van die VSA en die hoof van die VN, Ban Ki-moon, vertolk het, het glo net sy arms geswaai en geen betekenis hoegenaamd oorgedra nie....more5minPlay
December 03, 2013Matrieks sukkel om werk te kryVan die ongeveer halfmiljoen matrikulante wat eindeksamen geskryf het, sal meer as 300,000 nie volge…...more6minPlay
November 29, 2013Regstellende aksie-saak uiteindelik verbyLieutenant-Kolonel Renate Barnard sê sy is verlig dat die appèlhof in Bloemfontein gister in haar gu…...more2minPlay
November 29, 2013Blurred Lines-omstredenheid 1'n Storm het losgebars oor die treffer, Blurred Lines van die musikant Robin Thicke. Drukgroepe noem…...more7minPlay
November 29, 2013Blurred Lines-omstredenheid 2'n Kliniese sielkundige wat neuro-sielkundige evaluerings doen, Jonathan Redelinghuys, sê in die mee…...more4minPlay
November 28, 2013Mannetjies Roux nou ook 'n fliekLaurika Rauch se liedjie, Stuur groete aan Mannetjies Roux, word deur baie as deel van die Afrikaans…...more6minPlay
November 26, 2013Nuwe bevindigs oor klimaatsveranderingKlimatoloë aan die Princeton Universiteit in die Amerikaanse staat, New Jersey, het pas nuwe bevindi…...more3minPlay
November 22, 2013Kennedy 50Dis vandag presies 50 jaar gelede dat die voormalige Amerikaanse president, John F. Kennedy, op 44-j…...more6minPlay
November 20, 2013Polio-waarskuwingTwee vooraanstaande Duitse epidemioloë het in die gerespekteerde Britse mediese joernaal, THE LANCET…...more5minPlay
November 15, 2013SA dwelmmuil dalk op paroolDie veroordeelde Suid-Afrikaanse dwelmmuil wat 'n vonnis in 'n Brasiliaanse tronk uitdien, Tessa Bee…...more4minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,541 episodes available.