Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,542 episodes available.
October 11, 2013Vlieg swaeltjie, vlieg!Gedink jy is besig? Dink gerus weer as jy hoor hoe Alpe-swawels hulle tyd in die winter deurbring. A…...more3minPlay
October 10, 2013Trots SA prof. kry Nobelprys'n Wetenskaplike wat in Suid-Afrika gebore is en grootgeword het, prof. Michael Levitt, sê hy was ve…...more4minPlay
October 09, 2013Kerke moenie te na aan staat wees nie'n Teoloog van Stellenbosch, Chris Jones, waarsku dat die kerke daarreen moet waak om te na aan die …...more4minPlay
October 08, 2013Meld padvarke aanSal jy 'n beter bestuurder en padgebruiker wees as jy weet jou elke beweging word dopgehou? So hoop …...more4minPlay
October 08, 2013Padwaardigheid van KZN-trokke bekykDie padwaardigheid van vragmotors wat die berugte Fields Hill-pad wes van Durban gebruik, gaan fyn d…...more4minPlay
October 08, 2013Fields Hill Helping Hands-inisiatiefDie 40 gesinne wat vroeër geraak is deur die Fields Hill-ongeluk in Pinetown, Kwazulu-Natal, sukkel …...more4minPlay
October 07, 2013Jonathan Jansen praat oor sy uitlatings oor Afrikaans'n Oorlog in die kleine het verlede week losgebars rondom die kop van prof. Jonathan Jansen. Die rek…...more12minPlay
October 04, 2013Regering het finale sê oor toelatingsbeleidDie Konstitusionele Hof het bevind dat die regering die finale seggenskap het oor openbare skole se …...more4minPlay
October 01, 2013Hoe verwerk jy jou kind se dood?Hoe verwerk jy die verpletterende verlies van 'n kind wat voor jou sterf? Die vraag wat ons gister o…...more14minPlay
October 01, 2013Internasionale Dag vir Ouer PersoneDis vandag Internasionale Dag vir Ouer Persone, 'n inisiatief van die VN wat vanjaar vir die 13de ke…...more5minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,542 episodes available.