Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,489 episodes available.
March 06, 2024Monitor 6 Maart 2024Gauteng se regering nader banke om e-tolskuld te delg. Suid-Afrika spring 'n tegniese resessie vry. Ons ontleed die jongste uitslag van die Amerikaanse voorverkiesings....more51minPlay
March 05, 2024Monitor 5 Maart 2024Brandstofpryse styg wéér, hoofsaaklik weens geo-politieke kwessies. Geld word steeds deur Suid-Afrika gekanaliseer om militante organisasies soos ISIS in Wes-Afrika te finansier. Hoe rustig is jy op die pad, of is jy geirriteerd en gefrustreerd? Ons praat oor padwoede....more50minPlay
March 04, 2024Monitor 4 Maart 2024Die onwettige grondbesetting in Lourierpark in Bloemfontein gaan voort, ondanks 'n hofbevel. DNS-toetse sal gedoen word op bebloede klere wat in 'n oop veld gevind is, om te bepaal of dit aan die vermiste Joslin Smith behoort. Navorsing wys dat 50% van Suid-Afrikaanse vroue teen 2030 oorgewig kan wees of aan vetsug ly....more51minPlay
March 01, 2024Monitor 1 Maart 2024Die soektog na die vermiste Joslin Smith van Saldanha duur onverpoosd voort. Reaksie op Transnet se nuwe leierskap. Die Wetsontwerp op Skuldverligting aan Eskom is na die president verwys om dit te onderteken....more47minPlay
February 29, 2024Monitor 29 Februarie 2024Politieke skaakstukke val in die Drakenstein-munisipaliteit in die Wes-Kaap, en dalk ook vandag in Ekurhuleni in Gauteng. Die polisie se hoofkantoor in Pretoria word gesluit omdat dit nie aan die vereistes van beroepsgesondheid en -veiligheid voldoen nie. Vyf verdagtes in die hof in verband met die moord op die rap-kunstenaar, Kienan 'AKA' Forbes, en sy vriend, Tebello 'Tibs' Motsoane....more50minPlay
February 28, 2024Monitor 28 Februarie 2024Ses in hegtenis geneem vir die moord op AKA, maar hoe verloop die strafregproses nou? Action SA wys Angela Sobey as sy premierskandidaat vir die Wes-Kaap aan. Kommer oor die groot aantal renosters wat in KwaZulu-Natal gestroop word....more51minPlay
February 27, 2024Monitor 27 Februarie 2024Die verkiesingskommissie verwerp sommige politieke partye se klagtes dat daar te min tyd is om registrasieprosse af te handel. Die soektog in Saldanha in die Wes-Kaap na die vermiste sesjarige Joslin Smith gaan voort. Die Amerikaanse president, Joe Biden, hoop dat 'n tydelike skietstaking in die Gazastrook teen Maandag bereik sal word....more49minPlay
February 26, 2024Monitor 26 Februarie 2024Pro-Palestynse aktiviste betoog landwyd vir 'n einde aan die oorlog tussen Israel en Hamas. Ons bespreek die verskil in beleid tussen die drie grootste politieke partye. Oudpresident Donald Trump stewig op koers na nóg 'n presidentsbenoeming....more51minPlay
February 23, 2024Monitor 23 Februarie 2024Gemeenskapsforums in die Noord-Kaap stig 'n nuwe politieke party. Die Tesourie ken R1,4 miljard toe aan Nasionale Gesondheidsversekering. Statistieke Suid-Afrika sê minder toeriste het in gastehuise tuisgegaan in Desember verlede jaar....more47minPlay
February 22, 2024Monitor 22 Februarie 2024Die parlement stem ten gunste daarvan om twee regters te skors. 'n Video van 'n Suid-Afrikaner wat sy lot in Ierland bekla, ontketen 'n debat op sosiale media. Honderde veteraanmotors, presies soos die dag toe hulle vervaardig is, word onder 'n dik laag stof in 'n skuur ontdek....more49minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,489 episodes available.