Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,445 episodes available.
December 07, 2023Monitor 7 Desember 2023Hoe gaan Suid-Afrika sy waterkrisis oplos? Ons praat met die minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu. RGN-navorsing dui op die mees negatiewe stemming voor verkiesings tot nog toe, en daar word vordering gemaak om die houer-agterstand by Durban se hawe uit die weg te ruim....more49minPlay
December 06, 2023Monitor 6 Desember 2023'n Inkrimping in die ekonomie, maar brandstof is vandag goedkoper. Kritiek op die goedkeuring van die Haat-misdade en Haat-spraak wetsontwerp, en SkaakSA bied 'n aanlyn-toernooi aan....more50minPlay
December 05, 2023Monitor 5 Desember 2023Die polisie maan teen verdere vigilante-optredes in Diepsloot in Johannesburg, waar sewe mense die naweek dood is. Wetenskaplikes by die COP-28-beraad beklemtoon die verband tussen klimaatsverandering en nuwe epidemies, en treinwiele rol weer tussen Johannesburg, Durban en Kaapstad....more49minPlay
December 04, 2023Monitor 4 Desember 2023Die minister van Elektrisiteit moet binne 2 maande hospitale, skole en polisiestasies van beurtkrag vrystel. Die president van COP28 los 'n bom, en Zimbabwiërs en Lesotho burgers nog 2 jaar grasie gegee....more50minPlay
December 01, 2023Monitor 1 Desember 2023Die voedselstelsel se bydra tot klimaatsverandering sal hoog op die agenda van die COP28-klimaatsberaad wees. Suid-Afrikaners gebruik al hoe minder kondome, wat die bekamping van MIV moeilik maak. Afriforum sê die konsepweergawe van die Nasionale Polisiëringsbeleid bied nie oplossings om polisiëring te verbeter nie....more47minPlay
November 30, 2023Monitor 30 November 2023'n Nuwe ontleding van politieke meningsopnames wys die ANC se steun het tot 33 persent gedaal. Die COP28-beraad begin later vandag in Dubai, en die Kaapstadse hawe sê hy het meeste van die agterstand by die hawe uit die weg geruim....more48minPlay
November 29, 2023Monitor 29 November 2023Ernstige waterprobleme in Limpopo en Noordwes. Gauteng wil by die regering leen om sy uitstaande 13 miljard-rand E-Tol skuld te delg, en Minister Cele moet Ian Cameron om verskoning vra....more50minPlay
November 28, 2023Monitor 28 November 2023Verskeie mense sterf in 'n mynongeluk by Impala Platinum se nommer elf skag in Rustenburg, in Noordwes. Volkswagen Suid-Afrika ontken dat hy sy deure gaan sluit. En die land beleef 'n ernstige tekort aan veeartse....more49minPlay
November 27, 2023Monitor 27 November 2023Die Sutherland 9 word waardig her-begrawe. 'n Welkome daling in brandstofpryse volgende week verwag, en Agri SA praat oor die impak van die hittegolf op landbou....more49minPlay
November 24, 2023Monitor 24 November 2023Navorsing wys dat een spesifieke atibiotikum 'n doeltreffende middel teen weerstandige tuberkulose is. Daar word verwag dat die skietstilstand in Gasa om sewe-uur vanoggend in werking sal tree. In Stellenbosch vind 'n konferensie hierdie naweek plaas om die rol van Bruinmense in die Suid-Afrikaanse samelewing in oënskou te neem....more46minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,445 episodes available.