Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,532 episodes available.
March 11, 2024Monitor 11 Maart 2024Die IVP sê poste wat min of geen vaardighede vereis, moet vir Suid-Afrikaners gereserveer word. Die ACDP wil nuwe Bybelse wetgewing ter tafel lê. Al Jama-ah sê hy gaan die onwettige uitvloei van geld uit Suid-Afrika beveg. Die rolprent, Oppenheimer, is die groot wenner by vanjaar se Oscar-toekennings....more51minPlay
March 08, 2024Monitor 8 Maart 2024Februarie is die negende agtereenvolgende maand van rekord-temperature. Goud bereik 'n rekordprys - wat hou dit vir Suid-Afrika in? Vandag is die verkiesingspertyd vir die inhandiging van kandidatelyste en handtekeninge....more51minPlay
March 07, 2024Monitor 7 Maart 2024Die soektog na die sesjarige Joshlin Smith wat in Sandanha in die Wes-Kaap vermis geraak het, bereik 'n kritieke stadium. Intussen word sowat 1 300 gevalle van mense wat vermis word, elke maand aangemeld. Presies hoeveel withaaie swem langs die Suid-Afrikaanse kus? Wetenskaplikes verskil daaroor....more47minPlay
March 06, 2024Monitor 6 Maart 2024Gauteng se regering nader banke om e-tolskuld te delg. Suid-Afrika spring 'n tegniese resessie vry. Ons ontleed die jongste uitslag van die Amerikaanse voorverkiesings....more51minPlay
March 05, 2024Monitor 5 Maart 2024Brandstofpryse styg wéér, hoofsaaklik weens geo-politieke kwessies. Geld word steeds deur Suid-Afrika gekanaliseer om militante organisasies soos ISIS in Wes-Afrika te finansier. Hoe rustig is jy op die pad, of is jy geirriteerd en gefrustreerd? Ons praat oor padwoede....more50minPlay
March 04, 2024Monitor 4 Maart 2024Die onwettige grondbesetting in Lourierpark in Bloemfontein gaan voort, ondanks 'n hofbevel. DNS-toetse sal gedoen word op bebloede klere wat in 'n oop veld gevind is, om te bepaal of dit aan die vermiste Joslin Smith behoort. Navorsing wys dat 50% van Suid-Afrikaanse vroue teen 2030 oorgewig kan wees of aan vetsug ly....more51minPlay
March 01, 2024Monitor 1 Maart 2024Die soektog na die vermiste Joslin Smith van Saldanha duur onverpoosd voort. Reaksie op Transnet se nuwe leierskap. Die Wetsontwerp op Skuldverligting aan Eskom is na die president verwys om dit te onderteken....more47minPlay
February 29, 2024Monitor 29 Februarie 2024Politieke skaakstukke val in die Drakenstein-munisipaliteit in die Wes-Kaap, en dalk ook vandag in Ekurhuleni in Gauteng. Die polisie se hoofkantoor in Pretoria word gesluit omdat dit nie aan die vereistes van beroepsgesondheid en -veiligheid voldoen nie. Vyf verdagtes in die hof in verband met die moord op die rap-kunstenaar, Kienan 'AKA' Forbes, en sy vriend, Tebello 'Tibs' Motsoane....more50minPlay
February 28, 2024Monitor 28 Februarie 2024Ses in hegtenis geneem vir die moord op AKA, maar hoe verloop die strafregproses nou? Action SA wys Angela Sobey as sy premierskandidaat vir die Wes-Kaap aan. Kommer oor die groot aantal renosters wat in KwaZulu-Natal gestroop word....more51minPlay
February 27, 2024Monitor 27 Februarie 2024Die verkiesingskommissie verwerp sommige politieke partye se klagtes dat daar te min tyd is om registrasieprosse af te handel. Die soektog in Saldanha in die Wes-Kaap na die vermiste sesjarige Joslin Smith gaan voort. Die Amerikaanse president, Joe Biden, hoop dat 'n tydelike skietstaking in die Gazastrook teen Maandag bereik sal word....more49minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,532 episodes available.