Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.
November 24, 2023Monitor 24 November 2023Navorsing wys dat een spesifieke atibiotikum 'n doeltreffende middel teen weerstandige tuberkulose is. Daar word verwag dat die skietstilstand in Gasa om sewe-uur vanoggend in werking sal tree. In Stellenbosch vind 'n konferensie hierdie naweek plaas om die rol van Bruinmense in die Suid-Afrikaanse samelewing in oënskou te neem....more46minPlay
November 23, 2023Monitor 23 November 2023Kommer oor die vinnige tempo waarteen die aarde se temperatuur styg. Solidariteit eis dat die NVG die voormalige Eskombaas, Matsela Khoko, en sy medebeskuldigdes wéér voor die hof bring. 'n Ekonoom bespreek die voor- en nadele van die tweepot aftreestelsel....more48minPlay
November 22, 2023Monitor 22 November 2023Die polisie is opsoek na verdagtes ná die skietdood van 'n beweerde bendeleier van Westbury in Johannesburg. Die Nasionale Vergadering aanvaar 'n mosie om Israel se ambassade tydelik te sluit. Die provinsiale wetgewer in Mpumalanga begin op kort kennisgewing met openbare sittings oor die Bela-wetgewing. Kiesers in Nederland gaan vandag na die stembus toe....more48minPlay
November 21, 2023Monitor 21 November 2023Kommer oor die Gautengse regering se voorneme om kinderwelsyn by nie-regeringsorganisasies oor te neem. Meer jongmense het die afgelope naweek geregistreer om te stem. Katar tree toe tot onderhandelinge tussen Israel en Hamas....more48minPlay
November 20, 2023Monitor 20 November 2023Regstappe word beplan oor die opeenhoping van vragmotors by die Richardsbaai-hawe. Die punte van leerlinge wat swak vaar in graad 4 en 9, sal weer aangepas word. Die polisie sê veediefstal het tussen Julie en September vanjaar afgeneem....more48minPlay
November 17, 2023Monitor 17 November 2023Die DA sal vandag 'n klag teen Rand Water by die Menseregtekommissie lê. Nie alle partye in die parlement stem saam oor 'n diplomatieke sanksie van Israel nie. Die stigter en voorsitter van Gift of the Givers, Imtiaz Sooliman, eis dat die regering alle diplomatieke bande met Israel verbreek....more49minPlay
November 16, 2023Monitor 16 November 2023'n Afgetrede brigadier sê die Eskom-intelligensie verslag is gegrond op ongestaafde inligting. Die Protea-afrigter sê die span het nie 'n probleem om vandag tweede te kolf nie, en ons skakel oor na Kaapstad, vir gesprekke oor Groen Geboue....more49minPlay
November 15, 2023Monitor 15 November 2023Transnet staal hom teen 'n moontlike kredietafgradering. Die DA eis dringende ingryping in die waterkrisis in Gauteng. Meer Suid-Afrikaners werk nou, as voor die Covid-19-pandemie....more49minPlay
November 14, 2023Monitor 14 November 2023Die gesondheidstelsel in Gasa is op sy knieë. Madagaskar se verkiesing is in die weegskaal. Dis Wêreld Diabetesdag, en ons praat met 'n kenner oor die tekens en voorkoming....more49minPlay
November 13, 2023Monitor 13 November 2023Patricia De Lille is onbestrede as die leier van die Good-party herverkies.Die DA wil sy kiesersteun in die Wes-Kaap vermeerder. Nog verligting by die brandstofpomp voorspel....more47minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.