Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,532 episodes available.
February 12, 2024Monitor 12 Februarie 2024Twee Suid-Afrikaners is ná 'n jaar steeds in aanhouding in Ekwatoriaal-Guinee, maar die regering sleep glo sy voete om hulle vrygelaat te kry. Eskom ontken dat Vlak 6-beurtkrag die gevolg van sabotasie is. Sal die EFF die amptelike opposisie word?...more50minPlay
February 09, 2024Monitor 9 Februarie 2024President Cyril Ramaphosa fokus in sy staatsrede op die afgelope 30 jaar se suksesse. Ons vra ontleders wat hulle dink. Tientalle onwettige elektrisiteitsverbindings is onlangs in Tshwane ontkoppel, en die metro het nóg sowat 1 500 wanbetalers in sy visier. Miljoene kiesers stroom na die stembusse in Pakistan, ondanks die onlangse vlaag van terreur en geweld....more49minPlay
February 08, 2024Monitor 8 Februarie 2024Rolspelers in die onderwys en landbou vertel wat hulle verwagtinge van die staatsrede verwag. Die Nasionale Tesourie gaan volstoom voort om die tweepot-aftreestelsel teen September in werking te stel. Bafana Bafana herstel trots in hom, in weerwil van die nederlaag teen Nigerië....more49minPlay
February 07, 2024Monitor 7 Februarie 2024Ses leerders sterf in 'n busongeluk naby Ventersburg in die Vrystaat. Die seun van oudpresident Jacob Zuma, Duduzane Zuma, stig sy eie party, en wys sy kleure. Opposisiepartye het ’n reuse taak voor hulle om die ANC uit die saal te lig....more51minPlay
February 06, 2024Monitor 6 Februarie 2024Sakelui vra die president om die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering terug parlement toe te stuur. Die werkgewersorganisasie, NEASA, meen die styging in die nasionale minimumloon kan werkskepping ontmoedig. Huldeblyke stroom steeds in ná die dood van die ontslape president van Namibië, Hage Geingob....more50minPlay
February 05, 2024Monitor 5 Februarie 2024Baie mense het die afgelope naweek vir vanjaar se nasionale en provinsiale verkiesings geregistreer, maar kiesersapatie bly 'n probleem. 'n Nuwe skietstilstand is op die tafel tussen Israel en Hamas, maar dit bring ook nuwe eise. Huldeblyke stroom in ná die afsterwe van Namibië se president, Hage Geingob....more49minPlay
February 02, 2024Monitor 2 Februarie 2024Eskom brei sy ladingverminderingsprojek in Gauteng uit ná 'n suksesvolle toetslopie in een van die provinsie se voorstede. Die regering verlaag invoertariewe op bevrore hoenderstukke. Dié naweek is jou laaste kans om te registreer om te stem in vanjaar se provinsiale en nasionale verkiesings....more48minPlay
February 01, 2024Monitor 1 Februarie 2024'n Suid-Afrikaanse vrou ontvang 'n genadedood in Switserland. Die aantal geregistreerde kiesers styg tot meer as 27 miljoen op die vooraand van die tweede verkiesingsregistrasie-naweek. Die Afrika-voorkeurhandelsooreekoms tree in werking....more51minPlay
January 31, 2024Monitor 31 Januarie 2024Die brand in Pringlebaai woed steeds buite beheer. Transperancy International sê demokrasie in Afrika is in gedrang. Hoërskoolleerlinge kan nou 'n kwalifikasie in sitrusproduksie verwerf....more49minPlay
January 30, 2024Monitor 30 Januarie 2024President Cyril Ramaphosa sê hy is nie bekommerd oor oudpresident Jacob Zuma se skorsing nie. Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie bevind intussen dat die 2021-onluste nie met oudpresident Jacob Zuma verbind kan word nie. 10111 - Hoe werk dié nooddiens vir jou?...more49minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,532 episodes available.