Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,489 episodes available.
April 03, 2024Monitor 3 April 2024Dit is onduidelik wanneer Nosiviwe Mapisa-Nqakula haarself aan die polisie sal oorgee, of in hegtenis geneem word. Die Inkomstediens het meer geld ingevorder as verwag. Die tweepot-stelsel vir aftreegeld is een tree nader daaraan om in werking gestel te word....more48minPlay
April 02, 2024Monitor 2 April 2024Die renosterbedryf reageer op die regering se plan om die teel-in-aanhouding van renosters en ander wilde diere te stop. Ons praat oor fopnuus wat weer kop uitsteek. 'n Boek oor 'n Suid-Afrikaanse Mossad-agent sien die lig....more50minPlay
April 01, 2024Monitor 1 April 2024Eskom se regstreekse kliënte sal van vandag af duurder betaal vir krag. Daar word voorgestel dat leefstyloudits op senior parlementariërs gedoen word. 'n Aantal senior ANC-lede in Noordwes verskyn nie op die party se provinsiale kandidaatlys nie....more52minPlay
March 29, 2024Monitor 29 Maart 2024Die burgemeester van Ekhuruleni, Sivuyile Ngodwana, word uit sy amp verwyder. Duisende studente se toekoms hang in die weegskaal omdat vier privaat-kolleges se deure moet sluit. Die jongste toerismesyfers wys 'n toename in reisigers na en van Suid-Afrika. Boere in die Oos-Kaap vrees die ergste vir hulle mieliegewasse weens die provinsie se uitermatige droogte....more48minPlay
March 28, 2024Monitor 28 Maart 2024Die repokoers word onveranderd gelaat. Die Tesourie is in die sop oor 'n onreëlmatige kontrak wat sowat tien jaar gelede toegeken is. Die Kaapstad Metro stel 'n verhoging in krag- en watertariewe voor....more48minPlay
March 27, 2024Monitor 27 Maart 2024Statistieke Suid-Afrika sê indiensneming in die formele sektor het met meer as 10,7 miljoen mense afgeneem. Ladysmith in KwaZulu-Natal kry 'n nuwe naam. Die MK-party bly vir eers op die stembriewe....more49minPlay
March 26, 2024Monitor 26 Maart 2024Suid-Afrika verwelkom die Verenigde Nasies se aanvaarding van 'n resolusie wat 'n skietstilstand in Gasa eis. Nog 'n beskuldigde in die Joslin Smith saak laat vaar haar borgtogaansoek. Bassirou Bioyome Faye, ’n voormalige politieke gevangene, moontlik die nuwe president van Senegal....more49minPlay
March 25, 2024Monitor 25 Maart 2024Vier beskuldigdes verskyn in die hof in verband met Vrydagaand se terreuraanval in Moskou. Tagtig aasvoëls word in die Krugerwildtuin vergiftig. Die KKNK skop af....more50minPlay
March 22, 2024Monitor 22 Maart 2024Die voormalige bestuurshoof van Steinhoff, Markus Jooste, neem sy eie lewe 'n dag nadat hy 'n boete van R475-miljoen opgelê is. Die Nasionale Vergadering vra dat die Spesiale Ondersoekeenheid die SAL-Takatso-transaksie ondersoek. Johannesburg-huishoudings oorskry daagliks die gemiddelde toelaatbare waterverbruik. 'n Splinternuwe erfenissentrum in die Wes-Kaap word gebou ter bevordering van die Khoi- en San-gemeenskappe....more50minPlay
March 21, 2024Monitor 21 Maart 2024Daar is groot teenkanting teen die Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsake. Kleinhandelverkope het in Januarie met 2,1% op 'n jaargrondslag gedaal. Negentien kandidate ding mee om Senegal se volgende president te word. Ons fokus op die vordering wat gemaak is om Suid-Afrikaners se menseregte te bevorder....more49minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,489 episodes available.