Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,488 episodes available.
April 30, 2024Monitor 30 April 2024Die presidensie ontken dat die SAUK-groephoof van nuus en aktualiteit geteiken word in aanloop tot die verkiesing. Petrol om middernag duurder, maar diesel goedkoper. 'n Inentingspesialis verduidelik die voordele van 'n griepinspuiting....more51minPlay
April 29, 2024Monitor 29 April 2024Die slagoffers van die aanval op die Highgate Hotel in Oos-Londen in 1993, verwelkom die heropening van die ondersoek na dié voorval. Die leier van die EFF, Julius Malema, sê die lewensomstandighede van mense in die tronk is beter as dié van die mense in Alexandra in Johannesburg. Die diep verdeeldheid in Israel se regering oor die Gasa-kwessie tree sterk na vore....more50minPlay
April 26, 2024Monitor 26 April 2024Die DA eis optrede van die Minister van Polisie, Bheki Cele, ná die dood van die driejarige Emilio Hutchinson. 'n Groep skepe met noodvoorraad vertrek vandag uit Turkye na Gasa. Die Menseregtekommissie wys die vinger na verskeie owerhede oor die Enyobeni-taverne-tragedie....more48minPlay
April 25, 2024Monitor 25 April 2024Meer tamaties sal binnekort op die winkelrakke beskikbaar wees. Die Veelpartykoalisie stel voor dat die kindertoelaag ook aan swanger vroue toegeken word. Ons fokus op die aanloop tot Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing....more48minPlay
April 24, 2024Monitor 24 April 2024Vordering met die herstel van spoorlyne en treinstasies. Ons praat met 'n psigiater oor die groot aantal Suid-Afrikaners met hoë spanningsvlakke en depressie. Die soeklig val op Suid-Afrika se 30 jaar van demokrasie....more50minPlay
April 23, 2024Monitor 23 April 2024Die ANC sê hy gaan teen die MK-party se regsoorwinning appelleer. Die Kaapstad-metro bied 'n beloning van R250 000 aan vir inligting wat tot tot die inhegtenisneming van afpersers kan lei. Intelligente robotte word ingespan om mynwerk veiliger te maak....more51minPlay
April 22, 2024Monitor 22 April 2024'n Groep Afrikaner-organisasies wil 'n kultuurverdrag met die regering sluit. Wisselvallige weerpatrone plaas druk op boere. 'n Spesiale SAUK-projek fokus op die afgelope drie dekades se suksesse en nederlae....more49minPlay
April 19, 2024Monitor 19 April 2024Meer as 31 000 onderwysposte in openbare skole is vakant. Die Tshwane Metro het groot planne om sy finansies reg te ruk. In Iran word ontploffings gehoor in wat vermoedelik 'n Israelse aanval is....more50minPlay
April 18, 2024Monitor 18 April 2024Agt mense die afgelope 24 uur in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte doodgeskiet. Nege-en-tagtig sake van geslagsgebaseerde geweld word oor 'n tydperk van ses maande van die hofrol verwyder. Verkope van gebottelde water styg skerp....more50minPlay
April 17, 2024Monitor 17 April 2024Suid-Afrika verklaar 'n dispuut met die Europese Unie by die Wêreldhandelsorganisasie oor regulasies op sitrus. Die OVK moedig kiesers aan wat nie op stemdag kan stem nie, om aansoek vir spesiale stemme te doen. Die DA dien 'n nuwe privatelede-wetsontwerp in om koalisieregerings op munisipale vlak beter te bestuur. Die Patriotic Alliance mik om die DA in die Wes-Kaap te onttroon....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,488 episodes available.