Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,488 episodes available.
May 14, 2024Monitor 14 Mei 2024Die ouma van Joslin Smith pleit by Smith se ma vir meer inligting. Ons praat met die Wes-Kaapse Minister van Plaaslike Regering oor die jongste in die George gebou-ramp. Solidariteit dien 'n petisie by die parlement in teen die beplande BELA-wetgewing....more51minPlay
May 13, 2024Monitor 13 Mei 2024Die polisieminister sê die George-gebouramp sal deeglik ondersoek word. Die moordenaars van die vyf-jarige Ditebogo Junior Phalane word gesoek. Politieke moorde is in die kollig. Openbare skole sal binnekort verplig word om leerlinge voorlopig te skors wat van ernstige misdrywe aangekla word....more51minPlay
May 10, 2024Monitor 10 Mei 2024'n Pa vertel hoe sy seun 25 uur lank onder die puin in George vasgevang was. Daar word gesoek na die ontwikkelaar van die George-gebou wat ingetuimel het. Wie het die Kanna-toekennings gewen?...more48minPlay
May 09, 2024Monitor 9 Mei 2024'n Hofgeding dreig oor die grondwetlikheid van die Wetsontwerp op Verkiesingsake. Reddingswerkers sal vandag met 'n soek- en herwinningsoperasie begin by die gebouramp in George. Eskom se stryd teen kabeldiewe is in die kollig....more50minPlay
May 08, 2024Monitor 8 Mei 2024ActionSA se premierskandidaat in Gauteng, Funzi Ngobeni, en en nog 'n lid van die party, Hluphi Gafane, word ongedeerd uit 'n kapingsituasie gered. Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê ondersoekbeamptes is reeds op die toneel in George waar 'n gebou Maandag ineengestort het. Intussen gaan die soektog na vasgekeerdes voort. ANC-veteraan Tokyo Sexwale vergelyk die regerende party met 'n huis wat brand....more51minPlay
May 07, 2024Monitor 7 Mei 2024Minstens vier dood en 51 steeds vasgekeer in die George gebouramp. Vrystaat Landbou vra boere om omsigtig te werk te gaan wanneer hulle werkers in diens neem. Hamas aanvaar 'n skietstilstandooreenkoms....more49minPlay
May 06, 2024Monitor 6 Mei 2024Werknemers van die Johannesburg-stadsraad word verantwoordelik gehou vir verlede jaar se brand in die Usindiso-gebou wat 76 lewens geëis het. Die ANC is skynbaar ontspanne oor die moontlike bedreiging wat die MK-party vir hulle inhou. Verskeie ongeregistreerde partye wil die uitstel van die verkiesing in die Konstitusionele Hof afdwing....more50minPlay
May 03, 2024Monitor 3 Mei 2024Aktiviste in Kimberley glo nie politieke partye se planne om geslagsgeweld te stuit, is genoeg nie. Die Internasionale Monetêre Fonds voorspel Suid-Afrika sal vanjaar die grootste ekonomie in Afrika word. Wêreld Persvryheidsdag word vandag herdenk....more49minPlay
May 02, 2024Monitor 2 Mei 2024Die RGN waarsku dat gegradueerdes nie voldoende gekwalifiseer is nie. Versoeke dat die regering die boubedryfmafia vasvat. 'n Brand onder een van Johannesburg se besigste snelweë deur vandalisme veroorsaak....more51minPlay
May 01, 2024Monitor 1 Mei 2024Die SAUK ontken bewerings van inmenging deur die Staatsveiligheidsagentskap. Die polisie ondersoek bewerings dat die MK-party handtekeninge vervals het as deel van sy registrasie as 'n nuwe politieke party. Die kopermynbedryf in Namakwaland herleef....more51minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,488 episodes available.