Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,488 episodes available.
June 11, 2024Monitor 11 Junie 2024Parlementslede word Vrydag ingehuldig, maar laat dit genoeg tyd vir onderhangelinge vir 'n regering van nasionale eenheid? Die VN Veiligheidsraad aanvaar 'n konsepresolusie wat 'n driefase-stilstand tussen Israel en Hamas voorstel. Klein hoeveelhede ingevoerde klerasie sal voortaan belas word....more49minPlay
June 10, 2024Monitor 10 Junie 2024Daar is uiteenlopende reaksie op die plan om 'n regering van nasionale eenheid saam te stel. Die Wêreldbank sê Suid-Afrika se hawens is van die swakste ter wêreld. Afriforum bring 'n dringende hofaansoek oor die verhogings in kragtariewe....more49minPlay
June 07, 2024Monitor 7 Junie 2024Die ANC se NUK besluit om 'n regering van nasionale eenheid te vorm. Action SA verlaat die Veelpartyhandves. Die Wêreld Voedselprogram sê akute voedselonsekerheid is aan die toeneem in Haïti....more49minPlay
June 06, 2024Monitor 6 Junie 2024Die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, bedank te midde van sy hofverskyning op korrupsie-aanklagte. Terwyl die ANC 'n regering van nasionale eenheid voorstaan, gee MK die ANC 'n koue skouer. Sekere paaie in die Klein Karoo is steeds gesluit....more46minPlay
June 05, 2024Monitor 5 Junie 2024Stormweer rig groot skade aan in KwaZulu-Natal, asook die Oos- en Suid-Kaap. Suid-Afrika se ekonomie het in die eerste kwartaal van 2024 ingekrimp. Op Wêreld Omgewingsdag word die kollig geplaas op die rehabilitasie van grond....more49minPlay
June 04, 2024Monitor 4 Junie 2024Stormsterk wind, ontwrigtende reën en sneeu in groot dele van die land. Die MK-stigter voer aan dat hy onwettig verwyder is. Brandstof word om middernag goedkoper....more46minPlay
June 03, 2024Monitor 3 Junie 2024Die OVK verklaar die sewende algemene verkiesing as vry en regverdig. Die president onderteken wetgewing om die tweepot-stelsel vir aftreegeld in werking te stel. Sakelui is onrustig oor Suid-Afrika se toekomstige koalisieregering....more48minPlay
May 31, 2024Monitor 31 Mei 2024Daar word voorspel die MK-party moontlik die derde grootste party in die parlement kan word....more48minPlay
May 30, 2024Monitor 30 Mei 2024Suid-Afrikaners trek hulle kruisies by die stembus, maar laataand was daar nog lang toue. Die eerste uitslae is al bekend - met een of twee verassings. Die MK-party is amptelik op die telbord, en die vraag bly staan, wie sal die eerste onafhanklike kandidaat wees om ‘n setel in die nasionale vergadering te verseker. Algerië beoog 'n tweede resolusie in die Verendigde Nasies om die oorlog tussen Hamas en Israel te beëindig....more49minPlay
May 29, 2024Monitor 29 Mei 2024Ons skakel oor na ons verslaggewers landwyd om te hoor hoe dit by die stembusse lyk. Wees op die uitkyk vir fopnuus. Ons kry in diepte ontleding oor wat ons vandag, en nadat die stemme getel is, kan verwag....more52minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,488 episodes available.