Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,488 episodes available.
May 28, 2024Monitor 28 Mei 2024Suid-Afrikaners wat vir spesiale stemme geregistreer het, gaan na die stembus. Uit die meer as 400 stemlokale in die Oos-Kaap waar daar gisteroggend probleme was, is daar ten minste 107 wat toe gebly het. Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee vergader om oor die rentekoers te besin....more49minPlay
May 27, 2024Monitor 27 Mei 2024Die OVK sê hy's slaggereed vir kiesers wat vandag en môre spesiale stemme uitbring. Die nasionale gesamentlike operasionele intelligensiestruktuur, NATJOINTS, waarsku teen pogings om die verkiesing te destabiliseer. Reaksie op die president se toespraak gisteraand....more50minPlay
May 24, 2024Monitor 24 Mei 2024Kommer oor die impak van klimaatsverandering op Suider-Afrika. Is 'n stem vir 'n kleiner party, 'n vermorsing van 'n stem? Nuwe visumregulasies maak dit baie makliker vir digitale swerwers om in Suid-Afrika te bly....more50minPlay
May 23, 2024Monitor 23 Mei 2024Die Verkiesingskommissie stel die verkiesingsuitslagsentrum in Midrand amptelik in bedryf. Gun Free SA sê die gebrek aan politieke wil om vuurwapenbeheer behoorlik te pak, is kommerwekkend. Sekswerk-voorspraakgroepe sê dis tyd dat die wysigingswetsontwerp wat sekswerk dekriminaliseer, amptelik wet word....more48minPlay
May 22, 2024Monitor 22 Mei 2024Die DA-strydros James Selfe is oorlede. Die Regterlike Dienskommissie beveel Mandisa Maya aan as hoofregter. Burgerregte-organisasies is nie tevrede met die paneellede wat die kiesstelsel moet hersien nie....more50minPlay
May 21, 2024Monitor 21 Mei 2024Oudpresident Zuma mag nie vanjaar parlement toe nie. Wat is die implikasies van die aansoek vir lasbriewe vir die inhegtenisneming van die leiers van Hamas en Israel? Twee kenners gee antwoorde oor wie verantwoordelik is vir die veiligheid op boupersele....more48minPlay
May 20, 2024Monitor 20 Mei 2024Die polisie ondersoek die dood van vier konstruksiewerkers op 'n bouperseel in Ballito in KwaZulu-Natal. Suid-Afrikaners stem in die buiteland. Kommer oor politieke geweld in aanloop tot die verkiesing....more50minPlay
May 17, 2024Monitor 17 Mei 2024Verskeie wette word op die laaste oomblik deur die parlement goedgekeur. Suid-Afrikaners in die buiteland stem vandag en môre in die verkiesing. 'n Interessante nuwe konsep word by Nampo bekendgestel - 'n plaaskombuis met die doel om voedselsekerheid te bevorder....more51minPlay
May 16, 2024Monitor 16 Mei 2024Die Nasionale Gesondheidsversekerings-wet onderteken, maar daar is hewige reaksie uit sekere geledere. Die verkiesing maak landbouers onseker....more49minPlay
May 15, 2024Monitor 15 Mei 2024Werkloosheid styg in die eerste kwartaal van die jaar. Die president sal vanmiddag die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering onderteken. Die geregtelike doodsondersoek na Albert Luthuli gaan heropen word....more48minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,488 episodes available.