Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,381 episodes available.
October 03, 2025Monitor 3 Oktober 2025Ons praat met 'n misdaadkenner oor die toename in kontrakmoorde. Ons bespreek die onderskepping van die Gasa-flottielje, en die voorgestelde vredesplan vir Gasa. Oktober is Borskanker-bewustheidsmaand - 'n chirurg verduidelik wat die gevaartekens is....more50minPlay
October 02, 2025Monitor 2 Oktober 2025EFF-leier Julius Malema gaan appelleer teen sy skuldigbevinding. Fedsas sê honderde openbare skole het nog nie hulle postevoorsiening vir 2026 ontvang nie. Die Withuis sê talle federale werknemers kan hulle werk verloor weens die regeringsluiting....more49minPlay
October 01, 2025Monitor 1 Oktober 2025Die jongste oor die dood van SA se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthetwa. 'n Amerikaanse regeringsluiting tree in werking - 'n ekonoom verduidelik wat dit behels. Ons praat met die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, oor sy sakebesoek aan die VSA....more50minPlay
September 30, 2025Monitor 30 September 2025Die minister van gesondheid sê staatsamptenare wat by die korrupsie by Tembisa Hospitaal betrek word, moet aan die pen ry. Omgewingsorganisasies wil hê die gebruik van fossielbrandstowwe moet gestaak word. Die nasionale energiereguleer begin met 'n markondersoek na die stygende kragpryse. Israel aanvaar Amerika se vredesplan vir die Gasastrook....more49minPlay
September 29, 2025Monitor 29 September 2025'n Nuwe boek beskryf hoe georganiseerde misdaad in magsposisies ingesypel het. Gefrustreerde partye in die RNE sê die president het vyf maande gelede met hulle vergader. Die PA-leier, Gayton McKenzie, draai die president se arm oor Kenny Kunene se posisie in die Johannesburg-metro....more50minPlay
September 26, 2025Monitor 26 September 2025Die Nasionale Raad van Provinsies beraadslag vandag oor die Wes-Kaapse regering se besluit om die Knysna-munisipaliteit onder administrasie te plaas. Die Minister van Elektrisiteit en Energie glo ladingsvermindering kan binne 12 maande beëindig word. Die kwessie van instemming in seksuele misdaadsake draai in die Konstitusionele Hof. President Cyril Ramaphosa sê vordering word gemaak om 'n nuwe handelsooreenkoms met Amerika te bereik....more50minPlay
September 25, 2025Monitor 25 September 2025Kwaai kritiek teen president Donald Trump oor die onwetenskaplike verband wat hy trek tussen 'n pynmiddel en outisme. Moenie daai swerm bye in jou tuin uitrook of bespuit nie - 'n byevanger verduidelik. 'n Legendariese 93-jarige koerantman in die Karoo maak sy besigheid se deure toe....more51minPlay
September 24, 2025Monitor 24 September 2025‘n Selfoonrekord verbind die adjunk-kommisaris van polisie, Shadrach Sibiya, met die moordbeskuldigde Vusimusi "Cat" Matlala. Boere is bekommerd oor die uitbreiding van die Vaalputs kernafval-fasiliteit in die Noord-Kaap. Suid-Afrikaanse wetenskaplikes ontdek 'n besondere dinosourus-fossiel in die Gohbi-woestyn....more50minPlay
September 23, 2025Monitor 23 September 2025Elf lande erken nou 'n Palestynse staat, maar kan dit vrede in Gasa bewerkstellig? Internasionale Gebaretaaldag word vandag gevier. Ons praat met sanger Danie Botha wat verkondig dat die wegraping vandag en môre plaasvind....more50minPlay
September 22, 2025Monitor 22 September 2025Vrystaat Landbou vra opnuut dat die polisie aparte misdaadstatistiek oor plaasaanvalle en -moorde moet aanteken. Die DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, deel haar toekomsplanne vir die Goudstad. Brittanje en Kanada erken die bestaan van 'n Palestynse staat....more49minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,381 episodes available.