Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.
February 03, 2023Monitor 3 Februarie 2023Tukkies het 'n plan om beurtkrag te beperk. 'n Miljoen Franse protesteer teen die verhoging van die aftreeouderdom. Kunsmatige intelligensie maak kuberaanvalle ál meer gesofistikeerd en suksesvol....more47minPlay
February 02, 2023Monitor 2 Februarie 2023Die voertuigvervaardigingsektor sukkel reeds, en beurtrkrag help ook glad nie. Suid-Afrikaners reageer met skok en ongeloof op die nuus dat SA Toerisme dit oorweeg om die Engelse sokkerspan, Tottenham Hotspur, as deel van 'n reklameveldtog te borg, om toerisme na Suid-Afrika te bevorder. Die aandag word weer op die gevierde digter Ingrid Jonker gevestig ná die dood van haar dogter....more49minPlay
February 01, 2023Monitor 1 Februarie 2023Bykans twee miljoen buitelandse toeriste het Suid-Afrika in Desember verlede jaar besoek. Die kredietburo, TPN, sê al hoe meer ouers kan nie hulle kinders se skoolgeld bekostig nie. Verskeie groepe wil hof toe gaan oor landsburgers se reg tot water, wat geskend word weens water- en kragonderbrekings....more50minPlay
January 31, 2023Monitor 31 Januarie 2023Regter Piet Koen word geloof vir sy besluit om hom aan die Jacob Zuma-wapenskandaalsaak te onttrek. Die voormalige burgemeester van Johannesburg, Mpho Phalatse, sê sy stel haar beskikbaar vir die hoogste pos in die DA. Ons praat oor gevaarlike en eksotiese troeteldiere....more50minPlay
January 30, 2023Monitor 30 Januarie 2023Watertoevoer word in twee Gautengse stede onderbreek. ANC-president Cyril Ramaphosa voorspel 'n moeilike verkiesing vir die party in 2024. Inwoners van Touwsrivier in die Wes-Kaap het Saterdag die geleentheid gekry om hul oë vir katarakte te laat toets....more43minPlay
January 27, 2023Monitor 27 Januarie 2023Die Johannesburgse burgemeester, dr. Mpho Phalatse, is wéér uit haar amp verwyder. Die Reserwebank kondig nóg 'n rentekoersverhoging aan. Meer as ‘n duisend gekwalifiseerde mediese dokters sit sonder werk. Suikerrietkwekers steier onder voortgesette beurtkrag....more50minPlay
January 26, 2023Monitor 26 Januarie 2023Die polise verskerp hulle teenwoordigheid in Hanover Park in Kaapstad nadat drie mense vermoor is. Gift of the Givers gryp in by die waterkrisis op Fort Beaufort in die Oos-Kaap. Vroueskuilings sukkel om kop bo water te hou....more51minPlay
January 25, 2023Monitor 25 Januarie 2023Begrafnisondernemings sukkel om lyke koud te hou weens beurtkrag. Die DA ruk vandag op na Luthuli-huis oor die kragkrisis. Die Klein Karoo verwelkom vyf nuwe jagluiperdwelpies....more52minPlay
January 24, 2023Monitor 24 Januarie 2023Melkboere gaan swaar gebuk onder beurtkrag. Honderde leerlinge is steeds nie in Gautengse en Wes-Kaapse skole geplaas nie. Die Amerikaanse minister van finansies, Janet Yellen, sal later vandeesweek Suid-Afrika besoek....more51minPlay
January 23, 2023Monitor 23 Januarie 2023'n Beroep dat Noord-Kaapse plaaswerkers se ure aangepas word nadat sewe werkers weens hitte-uitputting sterf. Afriforum gaan sy eie kragmaatskappy stig. Die KKNK is terug in sy volle glorie....more53minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.