Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.
January 06, 2023Monitor 6 Januarie 2023Vrystaatse boere word deur grootskaalse saaddiefstal geteister. Jy kan jou e-tolgeld terugkry. Die vrou van 'n vermoorde speurder vertel van die nagmerrie wat sy beleef het....more51minPlay
January 05, 2023Monitor 5 Januarie 2023Die polisie maak 'n deurbraak in die 2019-skietery op Oujaarsaand in Melville, Johannesburg. Verskeie strande in KwaZulu-Natal én nou ook in die Wes-Kaap is gesluit weens rioolbesoedeling. Die finansiële verliese weens 'n tegniese brandstoffout wat vliegtuie by O.R Tambo gehok het, word nog bereken....more50minPlay
January 04, 2023Monitor 4 Januarie 2023Die ANC maak gereed vir die jaarlikse herdenking van sy totstandkoming op 8 Januarie. Koalisiepolitiek sal volgens ontleders vanjaar 'n taai tameletjie wees vir munisipaliteite. Ons bring hulde aan 'n motorsportikoon....more52minPlay
January 03, 2023Monitor 3 Januarie 2023Die besluit oor of Suid-Afrika op die internasionale finansiële gryslys geplaas sal word, wink. Motoriste begin die jaar met 'n ekstra paar sent in die sak, danksy brandstofpryse wat môre daal. Gauteng se omstrede e-tolstelsel kan moontlik eers volgende jaar geskrap word....more50minPlay
January 02, 2023Monitor 2 Januarie 2023Boere vra vir belastingkortings om die impak van beurtkrag te versag. 'n Landdros in Limpopo onttrek hom aan 'n moordsaak weens doodsdreigemente. 'n Jong man wat erg beseer is tydens die Hoërskool Driehoek-tragedie, kry 'n nuwe lewe nadat goeie samaritane ingryp....more52minPlay
December 30, 2022Monitor 30 Desember 2022Ons ondersoek die stand van die Lugmag ná 'n jaar van terugslae. Ons kyk ook hoe die ekonomie vanjaar gevaar het. Die Kaapse Klopse is na twee jaar weer terug om die Nuwejaar te vier....more48minPlay
December 29, 2022Monitor 29 Desember 2022Bewerings dat president Cyril Ramaphosa en ander, stemme by die ANC se verkiesingskonferensie gekoop het, is skynbaar vals. Die vrylating van die bestuurder van die vragmotor wat by die gasontploffing in Boksburg betrokke was, ontlok wye reaksie. 'n Vrou voltooi haar bewaringstap van 300 kilometer langs die Kaapse kus....more51minPlay
December 28, 2022Monitor 28 Desember 2022Ons bespreek die behandeling van brandwonde. 'n Klomp pikkewyne keer terug Dyer-eiland toe. 'n Nuwe beesras word in Suid-Afrika bekendgestel....more51minPlay
December 27, 2022Monitor 27 Desember 2022Saterdag se gru-ongeluk toe 'n tenkwa met gas by 'n brug in Boksburg ontplof het, laat vrae ontstaan oor die toestand van die padteken wat die hoogte van die brug aandui. Die meeste dele van oThongathi, noord van Durban, het ná agt maande weer water. Pikkewyne word op Dyer-eiland aan die Suid-Kaapse kus vrygelaat....more54minPlay
December 26, 2022Monitor 26 Desember 2022Die voormalige ANC-lid, Carl Niehaus, wat Vrydag sy bedanking uit die party aangekondig het, sê die regerende party sal sy meerderheid in die volgende verkiesing verloor. Agri-SA vra vir bykomende kortings op die prys van diesel en petrol. Noord-Korea ontken dat hy wapens aan 'n Russiese militêre kontrakteur, die Wagner-groep, verkoop het....more52minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.