Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.
December 09, 2022Monitor 9 Desember 2022Minder Suid-Afrikaanse petroleum- en chemiese produkte is in Oktober vervaardig. Eenheid 1 van die Koeberg-kragstasie sal eers môre afgeskakel word. Dr. Willem Botha praat onder meer oor woorde soos "blerts" en "aartsvyand"....more46minPlay
December 08, 2022Monitor 8 Desember 2022'n Kenner meen daar ís lig aan die einde van die tonnel wat beurtkrag betref. Vroue praat uit nadat hulle in staatshospitale gedwing is om te steriliseer. Wetenskaplikes ondersoek opsies om kunsmatige intelligensie vir maatskaplike geregtigheid in te span....more51minPlay
December 07, 2022Monitor 7 Desember 2022'n Sterk vertoning van die BBP weer 'n resessie af. Die Suid-Afrikaanse Vloot kry amptelik 'n nuwe hoof. Die besoedeling van die Vaalrivier word binnekort in die Parlement bespreek....more48minPlay
December 06, 2022Monitor 6 Desember 2022Reaksie op die nuus dat die parlement eers oor 'n week oor die Phala Phala-sage sal sit. Die volgende fase van die SKA-projek word in die Noord-Kaap bekendgestel. SAPHRA keur nog twee Pfizer-entstowwe teen Covid-19 goed....more52minPlay
December 05, 2022Monitor 5 Desember 2022Die liggame van 14 kerkgangers is gekry nadat die Jukskei-rivier skielik afkom. Opposisiepartye vra dat die proses voortgaan om die president in 'n staat van beskuldiging te plaas. Die SKA-Mid-teleskoop word vandag bekendgestel....more44minPlay
December 02, 2022Monitor 2 Desember 2022President Cyril Ramaphosa oorweeg nog sy politieke opsies ná die Artikel 89-paneel se verdoemende verslag oor die Phala Phala-skandaal, maar wat beteken dit vir Suid-Afrikaners? Kunstenaars is ontevrede omdat hulle ná hulle optrede by die Vrystaatse kunstefees, nie betaal is nie. Streng nuwe maatreëls teen die diefstal van openbare infratruktuur, soos koperkabels, word ingestel....more48minPlay
December 01, 2022Monitor 1 Desember 2022Reaksie op die bevindings oor die Phala Phala-kwessie. Haglike werksomstandighede by die polisie blootgelê. Wêreld Vigsdag word vandag herdenk....more53minPlay
November 30, 2022Monitor 30 November 2022Talle huise in Beachview en Seaview in Gqeberha is ontruim weens 'n veldbrand. Werknemers in die staatsdiens wag steeds vir die regering se terugvoer op hulle eise. Die koers van werkloosheid het in die derde kwartaal met 'n volle persentasiepunt gedaal....more47minPlay
November 29, 2022Monitor 29 November 2022Oorlogstories oor geweld teen vroue en kinders word in Bloemfontein uitgebeeld. 'n Studie bevind dat ouers wraakmoorde op kinders pleeg om hulle huweliks- of lewensmaat seer te maak. Die Afrikaanse Taalraad vereer twee bekendes op Monitor....more51minPlay
November 28, 2022Monitor 28 November 2022Meer as 35 000 voornemende graad 1 en 8 leerlinge moet nog in openbare skole in Gauteng geplaas word. Verdeeldheid in die Vrystaatse ANC verdiep verder nadat twee streekskonferensies gelyktydig deur strydende faksies gehou is. Duisende landsburgers van China betoog teen dié land se streng Covid-19-maatreëls....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.