Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.
November 25, 2022Monitor 25 November 2022Die repokoers word weer met 75 basispunte verhoog. Eskom kry 50 miljoen liter diesel van PetroSA vir noodkragopwekking. Byna 40 miljoen kinders het verlede jaar 'n geskeduleerde entstofdosis teen masels misgeloop....more39minPlay
November 24, 2022Monitor 24 November 2022Reaksie op die jongste misdaadstatistiek. Duurder kos en vervoer blaas inflasie aan. Nóg 'n skok by die Sokker Wêreldbeker-toernooi....more39minPlay
November 23, 2022Monitor 23 November 2022Cyril Ramaphosa se presidentskap van die ANC word in Desember deur een ander kandidaat uitgedaag. Die spooragentskap, Prasa, sê sy langafstanddiens, die Shosoloza Meyl, is in intensiewe sorg, maar nog nie dood nie. Kommentaar word steeds gelewer op die konstitusionele hof se beslissing dat die sluipmoordenaar Janusz Walus parool moet kry....more48minPlay
November 22, 2022Monitor 22 November 2022Gemengde reaksie op Janusz Walusz se vrylating op parool. Politieke partye verwelkom die Appélhofbeslissing in oudpresident Zuma se mediese paroolsaak. Die jongste nuus van die Sokker Wêreldbeker-toernooi....more41minPlay
November 21, 2022Monitor 21 November 2022Eskom se diesel is klaar by twee van sy gasturbine-aanlegte in die Wes-Kaap. Die werkgewersorganisasie, Cofesa, vra huishoudings, sakeondernemings, skole en boere om sonkrag aan Eskom te verkoop. Verreikende ooreenkomste oor onder meer skadevergoeding weens klimaatsverandering word by COP27 in Egipte gesluit....more40minPlay
November 18, 2022Monitor 18 November 2022Ouers kan op die swartlys van kredietburo's geplaas word indien hulle nie hulle kinders se skoolfooie betaal nie. Die direkteur van SA rugby, Rassie Erasmus, is weer deur Wêreldrugby geskors. Is Afrikaans 'n sterwende taal? Ons kry reaksie by die Afrikaanse Taalraad....more52minPlay
November 16, 2022Monitor 16 November 2022Donald Trump sê hy is gereed vir ‘n tweede poging om die Withuis te betrek. Die wêreld reageer ontsteld op 'n missielaanval op Pole. 'n Voorstel van die Department van Basiese Onderwys vir gelsagsneutrale kleedkamers by skole, ontplof in 'n nasionale debat. Die Verenigde Nasies voorspel 'n afplatting in bevolkingsaanwas - wat beteken dit?...more54minPlay
November 15, 2022Monitor 15 November 2022Die ANC trek laer om president Ramaphosa. Action SA gee pad uit 'n DA-koalisie. Boere en raadslede van die Nelson Mandela Baai-metro soek na oplossings vir die droogte wat die streek teister....more52minPlay
November 14, 2022Monitor 14 November 2022President Ramaphosa kom reltatief ongedeurd daarvan af by die vergadering van die ANC se Uitvoerende Komitee. Laagliggende gebiede stroomaf van die Vaaldam moet dalk ontruim word uit vrees vir oorstromings. Die Vryheidsfront Plus doen verkiesingswerk in Ditsobotla in Noordwes. 'n Bomontploffing in Istanboel, Turkye, dood ses mense en beseer 81....more55minPlay
November 11, 2022Monitor 11 November 2022Daar word uit verskeie oorde gereageer op die Khampepe-verslag oor bewerings van rassisme by Stellenbosch Universitei. Die Menseregtekommisie tik die EFF-leier, Julius Malema, oor die vingers oor sy Vryheidsdag-uitlatings oor rewolusie. Politieke ontleder professor Jo-Ansie van Wyk bied 'n lesing aan oor Onthou, Vergeet, en Nostalgie in die Suid-Afrikaanse gemeenskap....more48minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.