Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,395 episodes available.
September 01, 2022Monitor 1 September 2022Die toerismebedryf se inkomste uit verblyf styg, danksy meer mense wat in hotelle oornag. Veeboere eis vergoeding vir verliese weens die verbod op die verskuiwing van beeste. Regskenners sê dis moontlik dat daar op van oudpresident Jacob Zuma se pensioenvoordele beslag gelê kan word....more50minPlay
August 31, 2022Monitor 31 Augustus 2022Die Rooi Barette maak weer amok, terwyl die president steeds swyg oor Phala Phala. 'n Sesde Covid-vlaag is moontlik ons voorland. VBS-likwidateurs mag beslag lê op oudpresident Zuma se roerende bates....more48minPlay
August 30, 2022Monitor 30 Augustus 2022Die bruinsprinkaan is vroeër as wat verwag is, in die Hexrivier-vallei in die Wes-Kaap, gewaar. Die nie-regeringsorganisasie, 1000 Women's Trust, sê die politieke wil ontbreek om geslagsgeweld te stuit. Daar wag 'n opdraende stryd op president Cyril Ramaphosa vanmiddag tydens sy vraag-en-antwoordsessie in die Nasionale Vergadering....more52minPlay
August 29, 2022Monitor 29 Augustus 2022Suid-Afrika se Gripen-vegvliegtuie het meer as 'n jaar laas opgestyg. Tete Dijana, 'n veiligheidswag van Noordwes, wen die Comrades in net meer as vyf en 'n half uur. 'n Rus was die eerste vrou oor die wenstreep. Ons praat met 'n kenner oor Saterdag se omstrede skeidsregter in die Bokke/Wallabies-stryd....more49minPlay
August 26, 2022Monitor 26 Augustus 2022Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling voorspel dat die land se ekonomie vanjaar teen 1,8% sal groei. Die agterstand in DNS-toetse in die Wes-Kaap word aansienlik verklein. Die MPLA-party loop voor in Angola se verkiesing....more51minPlay
August 25, 2022Monitor 25 Augustus 2022Vakbonde se dag van protes openbaar teenstrydige standpunte oor hoe om die ekonomie te red. Die geskorste openbare beskermer Busisiwe Mkhwebane word van 'n onbuigsame en onsensitiewe bestuurstyl beskuldig. Strenger beheer oor die R350-toelaag sal voortaan uitgeoefen word. Oekraïne sê minstens 22 mense is dood in 'n Russiese missielaanval op 'n treinstasie in Chaplyne in die ooste van die land. Die Springbokke het nege jaar laas in Australië teen die Wallabies gewen - is dit 'n droogte wat hulle hierdie naweek kan breek?...more50minPlay
August 24, 2022Monitor 24 Augustus 2022Vakbonde staak vandag landwyd. Watter impak sal bek-en-klouseer op rooivleispryse hê? Hulde aan Vytjie Mentor....more53minPlay
August 23, 2022Monitor 23 Augustus 2022Vakbonde skop vas teen die regering se suinige loonbeleid, en gaan voort met 'n algemene staking teen duur lewenskoste. 'n Nuwe terreurwet sal die polisie glo groter magte gee. San-aktiviste wil hê dat hulle tale binne die volgende vyf jaar deel van die skoolkurrikulum moet wees....more51minPlay
August 22, 2022Monitor 22 Augustus 2022Kenners meen die kans is skraal dat die Wes-Kaapse Regterpresident se jongste aansoek sal slaag. Spoedkameras in Johannesburg en Pretoria is al vir langer as 'n jaar buite werking. Wetenskaplikes verbind die DNS van 'n mammoetkalfie, wat 28 000 jaar gelede gevrek het, met die Afrika-olifant....more51minPlay
August 19, 2022Monitor 19 Augustus 2022Kaapstad Metro wil die metropolisie se polisiëringsmag versterk om misdaad te stuit. Meer mense kwalifiseer nou vir die maatskaplike noodtoelaag nadat die inkomstedrempel verhoog is. Die president van die Demokratiese Republiek van die Kongo, Felix Tshisekedi, is die nuwe voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap....more49minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,395 episodes available.