Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.
March 03, 2023Monitor 3 Maart 2023'n Egpaar kry 14 jaar tronkstraf vir die herhaaldelike aanranding van 'n ses maande oue baba. Die regering word gedwing om vlugtelinge uit Afghanistan in die land toe te laat. 'n Entrepreneur van Hartebeespoort maak jenewer uit indringer waterhiasinte....more48minPlay
March 02, 2023Monitor 2 Maart 2023Veranderinge aan die kabinet sal in die komende dae aangekondig word. Die rioolprobleem dra by tot die hiasinteplaag in die Hartbeespoortdam in Noordwes. Verskeie partye eis die Noordwes-premier se kop....more48minPlay
March 01, 2023Monitor 1 Maart 2023Die DA kry slae in die Tshwane-burgemeestersverkiesing. Meer Suid-Afrikaners het werk, maar minder het geld in die sak om elke maand te oorleef. 'n Amerikaanse resolusie om betrekkinge met Suid-Afrika te hersien ná die militêre oefening met Rusland....more49minPlay
February 28, 2023Monitor 28 Februarie 2023Twee mense sterf in bendeverwante geweld in Westbury, Johannesburg. Die getal egskeidings het in 2021 met 13,1% toegeneem. Uganda se president, Yoweri Museveni, is vandag op staatsbesoek aan Suid-Afrika....more51minPlay
February 27, 2023Monitor 27 Februarie 2023Die president hof toe gesleep oor die vertraging van die aanstel van die SAUK-raad. Die VSA waarsku sy burgers in Suid-Afrika. Druk op André de Ruyter om sy bewerings van korrupsie by die kragreus met bewyse te staaf....more49minPlay
February 24, 2023Monitor 24 Februarie 2023Gemengde reaksie op André de Ruyter se skielike vertrek. Nóg 'n baanbrekeroperasie by die Grootte Schuur-hospitaal. Rusland het Oekraïne vandag 'n jaar gelede binnegeval....more49minPlay
February 23, 2023Monitor 23 Februarie 2023Ons kry reaksie op die minister van finansies se begrotigsrede, en André de Ruyter se voortydige uittrede by Eskom. Nog niemand is in verband met die Life Esidimeni-tragedie van 2016 in hegtenis geneem nie, en die saak sloer steeds. 'n Onlangse konferensie plaas waninligtingsveldtogte in Afrika onder die soeklig....more52minPlay
February 22, 2023Monitor 22 Februarie 2023Ons vind uit hoe jy soos 'n ekonoom na die begroting moet luister. Laer damvlakke in die Wes-Kaap beteken dat besparingsmaatreëls ingestel kan word. Blink planne om misdaad onder beheer te bring in Gauteng laat die wenkbroue lig....more50minPlay
February 21, 2023Monitor 21 Februarie 2023Politieke partye en 'n ekonoom deel hulle verwagtinge vir die begrotingsrede. Fase 6-beurtkrag sal tot minstens Woensdag toegepas word. Die Gautengse Premier, Panyaza Lesufi, maak groot beloftes om misdaad te bestry....more50minPlay
February 20, 2023Monitor 20 Februarie 2023By die Vaaldam is daar nou twaalf sluise oop. Ons kyk na die uitwerking van die volgehoue reën op verskeie plekke in die land. Suid-Afrika bevind hom midde in 'n diplomatieke geskil tussen die Afrika Unie en Israel. Pro-Oekraïense groepe betoog in Durban teen die afgelope week se vlootoefening, wat Rusland insluit....more51minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.