Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.
March 31, 2023Monitor 31 Maart 2023'n Skokrentekoersverhoging laat Suid-Afrikaners na hulle asem snak. 'n Nuwe politieke party wil die meer gevestigde partye die stryd aansê in aanstaande jaar se verkiesing. Ons vra hoeveel waarde sal die minister van elektrisiteit se besoeke aan kragstasies ons werklik bied?...more46minPlay
March 30, 2023Monitor 30 Maart 2023Amerikaanse veghonde verskeur 'n bejaarde vrou in Bonteheuwel in die Wes-Kaap. Rentekoerse word moontlik vandag met 25 basispunte verhoog. China Airlines hervat vlugte na Suid-Afrika....more48minPlay
March 29, 2023Monitor 29 Maart 2023Die Tshwane-metro het uiteindelik 'n burgemeester. Die Vereniging van Staatsdiensamptenare aanvaar 'n loonverhoging van 7,5%. Humza Yousaf is die nuwe premier van Skotland....more48minPlay
March 28, 2023Monitor 28 Maart 2023Drie mense word vir ondervraging aangehou in verband met die moord op die kletsrymer, AKA. Die paroolraad sit Vrydag oor die voormalige lemnaelloper, Oscar Pistorius. Vertroue in die kleinhandelsektor daal weens faktore soos inflasie, rentekoerse en beurtkrag....more48minPlay
March 27, 2023Monitor 27 Maart 2023'n Ugandese joernalis praat oor nuwe, drakoniese wetgewing in haar land. Die Slag van Cuito Cuanavale word herdenk - 'n draaipunt in Suidelike Afrika se geskiedenis. Wat is president Poetin se plan met Russiese kernwapens in Belarus?...more49minPlay
March 24, 2023Monitor 24 Maart 2023BP onttrek sy dienste aan Suid-Afrikaanse lughawens. Die Wes-Kaap stel 'n 15 jaar waterplan bekend om toekomstige droogtes te oorleef. 'n Groep spesiale ateljeegaste vertel hoe hulle skolesport gaan gebruik om kinders in nood te help. Op Wêreld TB-dag ondersoek ons die voorkoms van dié siekte onder diere....more46minPlay
March 23, 2023Monitor 23 Maart 2023Beurtkrag se impak op selfoonopvangs kos landbou reeds R400 miljoen. 'n Nooddienswerker vertel van die verwoesting wat Sikloon Freddy in Malawi gesaai het. Die inflasiekoers styg tot 7%....more45minPlay
March 22, 2023Monitor 22 Maart 2023Die Nasionale Vergadering hou vandag 'n debat oor 'n mosie van wantroue in die Speaker. Die DA gaan regstappe teen die regering doen om puttoilette by openbare skole te verwyder. Die jongste navorsing wys dat maatskaplike werkers bedank weens groot werksladings en stres....more48minPlay
March 21, 2023Monitor 21 Maart 2023Reaksie op die EFF se protesaksie. Hoeveel is daar te vier vandag op Menseregtedag? Oudpresident Donald Trump moontlik vandeesweek in hegtenis geneem....more48minPlay
March 20, 2023Monitor 20 Maart 2023Die polisie is gereed om moontlike geweld tydens die EFF se betogings te stuit. Openbare sittings word oor die omstrede Bela-wetgewing gehou. Suid-Afrika wil gasheer wees vir vredesamesprekings tussen Rusland en Oekraïne....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.