Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program is daarop gemik om dorpe in ons land te help – deur aanmoediging, aansporing, inligting en bemagtiging – om model-dorpe te word.... more
FAQs about My mooi dorp:How many episodes does My mooi dorp have?The podcast currently has 104 episodes available.
March 27, 2021My mooi dorp 27 Maart 2021Ons fokus op wat verkeerd geloop het ná die grensverskuiwende uitspraak oor waterlewering in die Koster/Swartruggens-streek, die innoverende samewerkingsooreenkoms wat pas op Kroonstad bekend gestel is, en of groentetuine altyd die beste antwoord is....more20minPlay
March 20, 2021My mooi dorp 20 Maart 2021In die derde program fokus ons op die verantwoordelikhede en pligte van ’n munisipaltiteit. Ons vind uit dat die heel eerste stap van ’n inwoner is om die probleme punt vir punt skriftelik onder die munisipaliteit se aandag te bring, saam met foto’s en video’s....more19minPlay
March 13, 2021My mooi dorp 13 Maart 2021Marí Hudson fokus op die feit dat ons meer magte het om dinge te verander as wat ons besef, en ook op basiese, volhoubare sakebeginsels. Sy kyk na spazawinkels en shisamyamas as voorbeelde....more23minPlay
March 06, 2021My mooi dorp 6 Maart 2021Ons gaan jou bemagtig met inligting, jou help met raad en daad waar nodig. Ons gaan jou inlig oor presies watter stappe jy volgens die reg kan doen om jou dorp en jou gemeenskap goed te laat funksioneer en te laat floreer....more21minPlay
FAQs about My mooi dorp:How many episodes does My mooi dorp have?The podcast currently has 104 episodes available.