Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program is daarop gemik om dorpe in ons land te help – deur aanmoediging, aansporing, inligting en bemagtiging – om model-dorpe te word.... more
FAQs about My mooi dorp:How many episodes does My mooi dorp have?The podcast currently has 104 episodes available.
June 05, 2021My mooi dorp 5 Junie 2021Marí Hudson gesels met ’n jong taxibaas van die Sondagsriviervallei oor sy droom om die taxibedryf meer professioneel en respekvol te maak. Ken jy die taximense op jou dorp? Verstaan jy die toet-toet en stop-stop optredes?...more20minPlay
May 29, 2021My mooi dorp 29 Mei 2021Hoe help jy om leiers te ontwikkel? Hoe help jy mense om nuut te dink om nuwe oplossings vir ou probleme te vind? Mari Hudson praat met ‘n kopskuiwer, en jy kry ’n voorsmakie van ‘n gesprek met ’n jong taxibaas van die Sondagsriviervallei. In My Mooi Dorp help ons dorpe om weer – of vir die eerste keer – modeldorpe te word, en stel ons julle ook voor aan jong leiers en oplossoekers....more21minPlay
May 22, 2021My mooi dorp 22 Mei 2021Hoor hoe Cloud Jovuka se siening van sake verander het - van woedende aktivis tot ’n man wat luister en lei....more23minPlay
May 15, 2021My mooi dorp 15 Mei 2021Mari Hudson stel jou voor aan twee opbouende leiersfigure van die Sondagsriviervallei wat eens opstokende aktiviste was. Ons deel ook inligting oor die sinvolste manier om as onafhanklike kandidaat te staan in die munisipale verkiesing....more20minPlay
May 08, 2021My mooi dorp 8 Mei 2021Mari Hudson stel jou voor aan ’n sakeman van Kirkwood, en ons hoor wat die sitrusboere van die Sondagsriviervallei doen, en dit is veel meer as om rioolpompe in stand te hou....more21minPlay
May 01, 2021My mooi dorp 1 Mei 2021Mari Hudson stel jou voor aan nog inwoners van Kirkwood en die Sondagsriviervallei. Identifiseer saam met ons die probleme in jou dorp, en stap die pad saam met ons om dit op te los....more19minPlay
April 24, 2021My mooi dorp 24 April 2021In die agste program deel ’n kundige die belangrikste raad wat sal bepaal of jy kan help om jou dorp beter funksionerend te maak. En ons stel jou voor aan Kirkwood en die Sondagsriviervallei, en van sy inwoners....more19minPlay
April 17, 2021My mooi dorp 17 April 2021In die sewende program gesels ons oor die vier dinge wat jy móét weet om as gemeenskap met jou munisipaliteit saam te werk....more23minPlay
April 10, 2021My mooi dorp 10 April 2021Die program is daarop gemik om dorpe te help om weer of vir die eerste keer, modeldorpe te word. In die sesde program brei ons verder uit oor die eerste stappe om samewerking tussen die gemeenskappe en hulle munisipaliteite te bewerkstellig....more20minPlay
April 03, 2021My mooi dorp 3 April 2021In die vyfde program fokus ons op hoe inwoners te werk kan gaan om die eerste stappe te doen. Gesprekke met gemeenskappe en gemeenskapsleiers van alle sektore is die eerste stap....more21minPlay
FAQs about My mooi dorp:How many episodes does My mooi dorp have?The podcast currently has 104 episodes available.