Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program is daarop gemik om dorpe in ons land te help – deur aanmoediging, aansporing, inligting en bemagtiging – om model-dorpe te word.... more
FAQs about My mooi dorp:How many episodes does My mooi dorp have?The podcast currently has 104 episodes available.
August 14, 2021My mooi dorp 14 Augustus 2021Hierdie episode fokus op twee dele: Lesse wat reeds geleer is deur dr. Braam Hanekom en sy groep, en die eerste insette oor hoe elektrisiteitsvoorsiening in dorpe en streke werk....more20minPlay
August 07, 2021My mooi dorp 7 Augustus 2021Dis baie moeilik om behoorlik dienste in ’n dorp te beplan sonder betroubare data. Die inligting uit die 2011 sensus is eenvoudig te oud. Voorts is inligting noodsaaklik vir toekomsbeplanning, en ook om misdaad hok te slaan. Marí Hudson praat hieroor met ’n kenner in data- en risikostrategie....more21minPlay
July 31, 2021My mooi dorp 31 Julie 2021Die eerste stadium van die proses om ’n dorp en gemeenskap suksesvol te maak, verg baie geduld. Dit behels die verandering van gesindhede, nuwe maniere van probleemoplossing en ’n gesamentlike visie. Dan eers kan die groot ontwikkelingswerk in ’n gemeenskap begin. En as ’n dorp dán losstrek, sal almal verras wees....more23minPlay
July 24, 2021My mooi dorp 24 Julie 2021Hoe werk die proses om leierskap te ontwikkel en mense anders te laat dink oor probleemoplossing? Is daar ’n ander manier van dink en doen as revolusionêr of om Gods water oor Gods akker te laat loop? Is jy bloot ’n plunderaar of ’n passiewe toeskouer, of is daar ’n ander manier van dink en doen?...more21minPlay
July 17, 2021My mooi dorp 17 Julie 2021Mari Hudson staan ’n oomblik stil ná die plundering in Gauteng en KwaZulu-Natal, en skep moed uit boodskappe van voormalige opstokers wat nou anders dink oor probleemoplossing. Ons is nie almal só nie. Inteendeel, die meerderheid van ons mense het dieselfde mooi drome vir ons kinders. Kan hierdie gebeure tot 'n nuwe heropbou, samewerking, insluiting en medeverantwoordbaarheid in ons dorpe en land lei?...more20minPlay
July 17, 2021My mooi dorp 17 Julie 2021Mari Hudson staan ’n oomblik stil ná die plundering in Gauteng en KwaZulu-Natal, en skep moed uit boodskappe van voormalige opstokers wat nou anders dink oor probleemoplossing. Ons is nie almal só nie. Inteendeel, die meerderheid van ons mense het dieselfde mooi drome vir ons kinders. Kan hierdie gebeure tot 'n nuwe heropbou, samewerking, insluiting en medeverantwoordbaarheid in ons dorpe en land lei?...more19minPlay
July 10, 2021My mooi dorp 10 Julie 2021Mari Hudson steek kers op by ’n groep wat al meer as 40 dorpe besoek het om te probeer help. Wat het hulle teëgekom? Hoe word hulp en verandering volhoubaar?...more22minPlay
July 03, 2021My mooi dorp 3 Julie 2021Al hoe meer munisipaliteite laat hulle gemeenskappe in die steek wat die voorsiening van skoon water betref. Die waterbeheerders van die Sondagsriviervallei bestuur, anders as in baie streke, dié vallei se water uiters doeltreffend, net om te sien hoe dinge by die plaaslike munisipaliteit skeefloop. Klink dit bekend? Kom leer uit die lesse van die vallei, en moedig jou munisipaliteit aan om na kundiges se raad te luister....more27minPlay
June 19, 2021My mooi dorp 19 Junie 2021Probleme met watervoorsiening en dienslewering is besig om ernstige afmetings aan te neem in die meeste dorpe en stede in Suid-Afrika. In dié episode raak-raak ons aan die stand van sake in Lydenburg, Johannesburg, Deneysville, Bloemfontein en Koster en vind uit waar staan samewerking tussen die private en staatsektore....more24minPlay
June 12, 2021My mooi dorp 12 Junie 2021Jou reg tot skoon water is in die Grondwet verskans, tog laat baie munisipaliteite hulle gemeenskappe in die steek wat die voorsiening van skoon water betref. Marí Hudson praat met die waterbeheerders van die Sondagsriviervallei, wat dié vallei se water uiters doeltreffend bestuur, maar die dinge dan by munisipaliteit skeef loop. Dié skema red ook tans vir Nelson Mandelabaai van Dag Zero....more23minPlay
FAQs about My mooi dorp:How many episodes does My mooi dorp have?The podcast currently has 104 episodes available.