Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program is daarop gemik om dorpe in ons land te help – deur aanmoediging, aansporing, inligting en bemagtiging – om model-dorpe te word.... more
FAQs about My mooi dorp:How many episodes does My mooi dorp have?The podcast currently has 104 episodes available.
January 08, 2022My mooi dorp 8 Januarie 2022’n Plant wat soos ’n grasperk onder in ’n visdam groei en die water suiwer, Swazi- en Bereagras wat in Bosveldse tuine in die skadu groei, en mooi water- en bolplante is enkele van die interessanthede in vandag se gesprek met dr. Ernst van Jaarsveld oor die vergroening van jou dorp....more22minPlay
January 01, 2022My mooi dorp 1 Januarie 2022Laat jou oorrompel deur die geur en prag van die Laventelboom of die Bosveldse Trots van de Kaap, wat nou al oral aard. In hierdie episode gesels plantkundige dr. Ernst van Jaarsveld oor inheemse bome, struike en rankers wat in die Bosveld en Laeveld aard, om inwoners te help om hulle dorpe en streke te vergroen....more21minPlay
December 18, 2021My mooi dorp 18 Desember 2021Die bekende plantkundige, dr. Ernst van Jaarsveld, vertel hoe mense van die Bosveld en die Laeveld die mooiste tuine kan aanplant met plante uit dié streek....more23minPlay
December 11, 2021My mooi dorp 11 Desember 2021In ons reeks Bome vir Dorpe wil ons streek-vir-streek, bioom-vir-bioom vir dorpenaars raad gee oor watter bome en ander plante om aan te plant. Ons begin met die Bosveld/Laeveld-bioom. Die bekende plantkundige, dr. Ernst van Jaarsveld, is ons kenner....more21minPlay
December 04, 2021My mooi dorp 4 Desember 2021Moet jy alle uitheemse bome uitkap as jy jou dorp wil vergroen? Die bekende botanis, dr. Ernst van Jaarsveld, neem ons die volgende aantal weke op ’n passievolle reis oor bome en plante vir elke streek. Hy gesels onder meer oor spekbome, ou peerbome en die inheemse katjiepieringboom...more20minPlay
November 27, 2021My mooi dorp 27 November 2021Jy wil graag jou dorp vergroen en verboom, maar hoe weet jy watter bome om aan te plant wat die beste in jou dorp sal aard. Die bekende botanis, dr. Ernst van Jaarsveld, neem ons die volgende aantal weke op ’n passievolle reis oor bome en plante vir elke streek....more19minPlay
November 20, 2021My mooi dorp 20 November 2021Wil jy graag in ‘n dorp woon met groen boomryke strate en parke? Met koeltebome, vrugtebome en jou eie groentetuin? Ons daag jou uit en gee raad oor hoe en waar jy kan begin om jou dorp te ‘verboom’. Ons sluit ook ons reeks oor die Paai-wetgewing af....more21minPlay
November 13, 2021My mooi dorp 13 November 2021In hierdie episode van MY MOOI DORP: Waterregte is inderdaad verhandelbaar; dwelmprobleme in dorpe; hoe ’n munisipaliteit van vrotsig tot toppresteerder gevorder het; en nog ’n aspek van die gebrek aan regte van grondeienaars teenoor onwettige plakkers....more21minPlay
November 06, 2021My mooi dorp 6 November 2021Die verkiesing is verby, en dorpenaars het ’n nuwe kans om hulle deelname- en waghondrol te vervul om te verseker dat hulle munisipaliteit die regte dinge doen. Jou wyksraadslid is jou “public servant” en móét aan jou verslag doen....more23minPlay
October 30, 2021My mooi dorp 30 Oktober 2021Die regsbeginsels wat geld met onwettige grondbesetting, die probleem van kabeldiefstal en ’n naweekfees om weer toeriste na ’n dorp te lok ná die inperkings, kan in die program gehoor word. Van hierdie inligting kan dalk jóú dorp help. ...more21minPlay
FAQs about My mooi dorp:How many episodes does My mooi dorp have?The podcast currently has 104 episodes available.