Agapathus, gladiolas, sterretjies, soetdorings, blompere met hulle wit bloeisels, Olienhout, rooi-ivoor… dis van die pragtige plante inheems aan die Hoëveld. Plantkundige dr. Ernst van Jaarsveld gesels oor inheemse plantegroei van die Hoëveld om inwoners te help om hulle dorpe te vergroen.