Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program is daarop gemik om dorpe in ons land te help – deur aanmoediging, aansporing, inligting en bemagtiging – om model-dorpe te word.... more
FAQs about My mooi dorp:How many episodes does My mooi dorp have?The podcast currently has 104 episodes available.
October 23, 2021My mooi dorp 23 Oktober 2021Jy kán as ’n dorpenaar ná die verkiesing seker maak dat jou munisipaliteit behoorlike dienste lewer. Dr. Harlan Cloete vertel hóé. ’n Prokureur verduidelik die regsaspekte van die paai-wetgewing en onwettige grondbesetters....more17minPlay
October 16, 2021My mooi dorp 16 Oktober 2021Die gemeenskap het ’n groot rol te speel in wat in hulle dorpe aangaan en om te verseker dat die munisipaliteit dienste lewer. Dr. Harlan Cloete vertel hóé. Maak dit deel van jou planne ná die verkiesing....more19minPlay
October 02, 2021My mooi dorp 2 Oktober 2021Dorpe en munisipaliteite se hande is nie afgekap as dit by die verwydering van onwettige grondbesetters kom nie. Vroeë optrede, aanpassings in munisipale regulasies om die Paai-wetgewing se gapings te ondervang, en vroegtydige beplanning is deel van die oplossing. ’n Nuwe behuisingsaanslag is ook nodig om dorpe meer funksionerend te maak....more21minPlay
September 25, 2021My mooi dorp 25 September 2021Onder die Ramptoestand-maatrëels wat al 18 maande van krag is, is die verwydering van onwettige plakkerstrukture ’n groter kopseer as ooit. Munisipaliteite en stadsrade se hande is egter nie afgekap nie. Ons het gaan vasstel wat ’n dorp of stad kan doen, en dat hoe gouer opgetree word, des te beter....more20minPlay
September 18, 2021My mooi dorp 18 September 2021Wat moet Suid-Afrika doen om moderne sonplase te bou om goedkoper sonkrag te lewer as Eskomkrag, en mededingend te bly in die wêreldekonomie. Hoe kies jy die beste sonpanele vir jou huis? Een van die wêreld se voorste sonkragkenners gee raad....more20minPlay
September 11, 2021My mooi dorp 11 September 2021Waarom word ’n moderne sonenergie-aanleg in Mauritius gebou en nie in Suid-Afrika nie? Hoe raak die gebrek aan mega-sonplase in Suid-Afrika, mense in dorpe? Marí Hudson het die antwoorde gaan soek....more22minPlay
September 04, 2021My mooi dorp 4 September 2021As Suid-Afrika nie binne die volgende 3 tot 5 jaar verskeie groot nuwe-tegnolgie sonaanlegte en -plase bou nie, sal ons vir altyd verval in duurder steenkool- en kernkragstasies, en nie meer ekonomies met die wêreld kan meeding nie. Moderne sonenergieaanlegte en -plase in ander wêrelddele lewer elektriteit teen ‘n fraksie van Eskom-tariewe, en sal nog beter en goedkoper word. Suid-Afrika moet baie vinnig wakker skrik....more22minPlay
August 28, 2021My mooi dorp 28 Augustus 2021Marí Hudson kyk na herverkopers van elektrisiteit wat dalk onwettige wins maak, en of ons dorpe mislukte dorpe is....more21minPlay
August 28, 2021My mooi dorp 28 Augustus 2021Marí Hudson kyk na herverkopers van elektrisiteit wat dalk onwettige wins maak, en of ons dorpe mislukte dorpe is....more21minPlay
August 21, 2021My mooi dorp 21 Augustus 2021Hoe werk elektrisiteitsvoorsiening aan dorpe en gemeenskappe? Is dit ’n fundamentele reg? Hoe word tariewe in dorpe bepaal? Wat van onwettige verbindings?...more20minPlay
FAQs about My mooi dorp:How many episodes does My mooi dorp have?The podcast currently has 104 episodes available.