Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.
March 25, 201725 MarSimon Barnard, die skrywer en dramaturg Chris Barnard se seun, sê dit was ongelooflike moeilik om sy pa te verloor. Elke keer wat hy die REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY kyk, word hy aan die pyn herinner. Barnard is die regisseur van hierdie nuwe Afrikaanse fliek. Hy het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê sy pa is in Desember 2015 oorlede, nadat hulle die fliek reeds verfilm het....more4minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.