Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.
July 01, 20171 JulDie Noord-Kaapse Landbousektor het na raming 'n verlies van 400 miljoen rand gely, as gevolg van streng waterbeperkings. Maar dinge verander nou nadat die provinsiale Departement van Waterwese die waterbeperkings opgehef het. Die situasie word volgens owerhede steeds streng gemonitor, en inwoners moet waterverbruik beperk. Reginald Witbooi berig....more3minPlay
May 13, 201713 MayDie afgelope twee weke se geweld op Coligny laat meer as net 'n wrang smaak in die mond. Talle vrae sonder antwoorde woel in die harte van die inwoners. Izak du Plessis het die dorp besoek om antwoorde op díe vrae te kry....more10minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.