Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,176 episodes available.
January 28, 201728 JanGereelde en eerste keer padgebruikers van die Schoemanskloof N4 tolpad tussen Waterval Boven en Nelspruit, oppad na die Mpumalanga-laeveld, het die afgelope week opgemerk dat die bekende padbou-voorman, Old Joe, weer sy oorspronklike pak klere aan het. Ou Joe is vanjaar 90 jaar oud. Jan Viljoen in Nelspruit ken Joe al van kindsbeen af....more5minPlay
December 10, 201610 DecDie 16 dae veldtog van Geen Geweld Teen Vroue en Kinders kom vandag tot 'n einde. Die veldtog fokus op die bekamping van die nare dinge wat met weerlose mense gebeur. Daar is talle onbesonge helde en heldinne wat hulle harte oopmaak vir die slagoffers. Een so 'n persoon is Tanya van Dyk en haar man Braam van Port Elizabeth. Hulle het 'n veilige hawe op die been gebring vir babas wat verwaarloos, weggegooi of misbruik is. Veronica Fourie doen verslag....more5minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,176 episodes available.