Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.
June 11, 201611 Jun 2016Daar is pas name gegee aan die vier nuwe elemente wat in Januarie vanjaar op die periodieke tabel geplaas is. Die name is: Nihonium, Moscovium, Tennessine en Oganesson - dit is omtrent 'n mondvol! Professor Helgard Raubenheimer van die Universiteit Stellenbosch van die Departement Anorganiese Chemie sê dit is 'n besonderse deurbraak - en daar is alreeds opsoek na nog elemente....more1minPlay
May 14, 201614 May 2016Die Johannesburgse Hooggergshof het beslis dat mynwerkers wat aan silikose of tuberkulose gesterf het, ingesluit kan word by 'n groepsgeding of klasaksie teen goudmynmaatskappye. Suzanne Paxton het reaksie gekry by een van die regsverteenwoordigers van die mynwerkers, Richard Spoor....more5minPlay
May 14, 201614 May 2016Silikose is 'n respiratoriese siekte wat ondergronds, spesifiek in goudmyne, opgedoen word. Marlinee Fouche berig dit kan nie genees kan word nie, en behandeling van die simptome is beperk omdat die skade aan die longe te erg is....more4minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.