Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.
May 14, 201614 May 2016Dr. Liesl Page-Shipp, direkteur van die navorsingsliggaam Aurum se Openbare Gesondheidsafdeling, het saam met 'n mediese dokter in mynhospitale gewerk waar pasiënte met TB, MIV/Vigs en silikose behandel is. Sy het haar ervaring met Marlinee Fouche gedeel....more5minPlay
March 19, 201619 Mar 2016Die rolprent SINK wat hierdie naweek by teaters begin draai het, is deur RSG se fliek-resensent Leon van Nierop gelys as een van die tien beste flieks wat in die laaste 110 jaar in die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf gemaak is. Van Nierop, wie se boek oor die plaaslike rolprentwese ook toevallig hierdie week bekendgestel is, lys dit in dieselfde asem as baanbrekersrolprente soos Jans Rautenbach se "Katrina" en "die Kandidaat". Maar ten spyte van verskeie pryse wat "SINK" by filmfeeste ingepalm het, wonder kritici of plaaslike gehore 'n fliek sal ondersteun wat ongemaklike vrae vra. Anna-Marie Jansen van Vuuren berig....more6minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.