Nuuspod

Nuuspod

By Izak Du PlessisNewsNews Commentary
Download on the App Store

Nuuspod episodes

  • Klou jou kinders meer as gewoonlik in die tyd?

    As jy opgemerk het dat jou kind heelwat meer aandag in die tyd soek en gedurig aan jou klou, is jy nie alleen nie. Talle ouers wêreldwyd getuig hiervan. Nuuspod het by ouers en twee terapeute gaan uitvind hoe sake staan en hoe om jou kind gerus te stel tydens die staat van inperking. 

    7 min
  • Volk jou ook episode 9
    In dié episode speel Eckard Potgieter 31 songs waarvan 28 Afrikaans is. Hy probeer ook uitwerk wat gaan gebeur by n kerk as die polisie daar aankom en daar is 51 mense by die diens. .
    2 hr 1 min
  • Jan Smuts 150 jaar
    Die toenmalige staatsman Jan Smuts se geboortedag 150 jaar gelede is die week op 24 Mei herdenk. Emile Coetzee, 'n geskiedkundige aan NWU, gee 'n oorsig van Smuts se lewe.
    17 min
  • Media "vervaardig" Corona, sê Nic
    Die omroeper Nic de Jager, wat die gewilde Nic se goed op RSG aanbied, het onlangs 'n ATKV Mediaveertjie gewen vir sy program. Nuuspod het hom gevra hoe hy die inperkingstydperk hanteer, waarmee hy sy tyd verwyl en wat hy van die Coronavirus dink.
    4 min
  • Wynmaker: Pasop, die dood skuil in jou tuisbrousels ...
    Nege mense is dood weens tuisgemaakte alkohol die afgelope naweek. Dit volg na die streng verbod op die verkoop van alkohol tydens die staat van inperking. Verskeie ander mense is ook in die tyd weens dieselfde redes dood en noodeenhede by hospitale sê daar is 'n toename in gevalle met simptome verwant aan tuisgebroude alkohol. Nuuspod het die wynmaker Bertus van Niekerk gevra wat mense moet doen om veilig te bly.
    15 min

About Nuuspod

From the publisher's feed

Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.