Nuuspod

Nuuspod

By Izak Du PlessisNewsNews Commentary
Download on the App Store

Nuuspod episodes

  • 'n Duif wat praat?
    Wêreldwyd word al hoe meer stories vertel van eienaardige gedrag wat sommige diere tydens die staat van inperking openbaar. In die bydrae vertel Johan Mocke van 'n duif wat tydens sy oggendwandeling nadergestaan het vir 'n geselsie.
    2 min
  • Tossie Lochner gee raad aan Nuuspod
    Die voormalige medewerker van Monitor en Spektrum in Italië, Tossie Lochner, het na 'n koerantberig in Beeld besluit om aan Nuuspod raad te gee oor opnames. In die proses onthul sy watter vreemde "ateljee" sy in Italië gehad het. En wag vir die einde ... ja, sy sê dit!
    3 min
  • Nuuslem Episode 2 - 21 Mei 2020
    Grendelgramme, 'n minister met 'n plan is beter as een met 'n gun, drognuusdissipels, ID bedrog om voor in die drankwinkel se ry te staan en 'n muis wat jou wrintiewaar 'n berg baar is die week op Nuuslem se agenda.
    7 min
  • Die vrese van 'n onderwyser
    Talle onderwysers het laat blyk dat hulle bang is om terug te keer skool toe. Ryk Brink, 'n onderwyser in die Wes-Kaap skryf op Facebook: I thought I was doing OK with the whole situation until today. My wheels came off. I have to choose between risking my health and life and earn an income (with high risk of exposure to the virus at school) or to use some of my retirementfunds, lower my risk by isolating most of the time at home for the next year - and hope for a vaccine by June 2021. After that I can teach again. I now have to assess what is going to be the best for my health and well-being in the long run. I have until the first of June to decide... Hy deel in die bydrae sy vrese met Nuuspod
    13 min
  • Daar's g'n Chinese inval sê Weermag
    Verskeie foto's en video's met gerugte van 'n Chinese militêre inval is die laaste ruk in omloop. Die gewaande inval word ook met die Coronavirus-pandemie verbind. Kaptein Jaco Theunissen van die weermag sê egter dit is alles drognuus.
    4 min
  • Minister beledig onderwysstelsel sê Fedsas
    Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, beledig die onderwysstelsel sê Fedsas. Dit volg na Motshekga Woensdagaand afgekondig het dat graad 7 en 12 leerlinge op 1 Junie teruggaan skool toe. Die minister het 'n konsortium aangewys om die proses te fasiliteer. Jaco Deacon van Fedsas sê die minister erken hiermee dat die departement nie in beheer is van die plan om kinders te laat terugkeer skool toe nie.
    4 min

About Nuuspod

From the publisher's feed

Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.