Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
January 31, 2021Ons en die onderwys 31 Januarie 2021Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor hoe jy jou brein skerp kan hou, en wat die beste manier is om die brein te laat rus....more21minPlay
January 24, 2021Ons en die onderwys 24 Januarie 2021Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor ‘n mens die brein nuwe dinge aanleer. In die tyd waarin ons leef, moet ons amper elke dag ‘n nuwe truuk aanleer om vir leerders skool te hou, en dit plaas ons brein onder erge druk....more23minPlay
January 17, 2021Ons en die onderwys 17 Januarie 2021Johan van Lill praat met onderwyskundige Susan van den Heever oor die uitdagings van groot klasse, en gee wenke oor hoe onderwysers dit kan hanteer....more24minPlay
January 10, 2021Ons en die onderwys 10 Januarie 2021Johan van Lill praat met onderwyskundige en wiskundeskrywer, Marese Oberholzer, oor die belangrikheid van praktiese wiskunde in die klaskamer....more23minPlay
January 03, 2021Ons en die onderwys 3 Januarie 2021Johan van Lill fokus op die uitdagings wat in 2021 in die onderwys voorlê. Onderwyskenners dr. Paul Colditz en Riana Vos verduidelik waarop daar vanjaar gefokus moet word....more21minPlay
December 27, 2020Ons en die onderwys 27 Desember 2020Johan van Lill kyk na wat in 2020 in die onderwys gebeur het saam met onderwyskenners dr. Paul Colditz en Riana Vos....more20minPlay
December 20, 2020Ons en die onderwys 20 Desember 2020Johan van Lill praat met dr. Deon Oerson hoe onderwysers die balans tussen skool, familie en gemeenskap kan kry. Hy gee wenke oor hoe om die verwagtinge van elke rolspeler te bestuur om veral uitbranding te voorkom....more19minPlay
December 13, 2020Ons en die onderwys 13 Desember 2020Johan van Lill praat met Daan Potgieter van die Afrikaanse Onderwysnetwerk oor hoekom moedertaalonderwys steeds ‘n debat is wat wyd en syd gevoer word?...more22minPlay
December 06, 2020Ons en die onderwys 4 Desember 2020Johan van Lill fokus op die verskille en ooreenskomste tussen leerruimtes en klaskamers. Hy praat hieroor met De Waal Ritter, ‘n argitek en spesialis met die ontwerp van skole en leerruimtes....more24minPlay
November 29, 2020Ons en die onderwys 29 November 2020Johan van Lill kyk na die professionele ontwikkeling van onderwysers. Hy praat met Alet Nienaber en Petrus Jacobs oor kursusse wat onderwysers kan doen om hulleself beter te bekwaam, en om lewenslange leerders te wees....more22minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.