Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
November 22, 2020Ons en die onderwys 22 November 2020Johan van Lill fokus op ondersoekgebaseerde leer. Hy hoor by Herman Matthee, ‘n kurrikulumkundige, wat dit behels en hoe dit in ‘n klasopset gebruik kan word....more21minPlay
November 15, 2020Ons en die onderwys 15 November 2020Johan van Lill fokus op hoe onderwyers hierdie moeilike onderwysjaar kan maak werk. Petrus Jacobs, 'n onderwyskundige en opleier van onderwysers, gee wenke en vertel hoe hy as opleier uitdagings moes oorkom....more21minPlay
November 08, 2020Ons en die onderwys 8 November 2020Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux oor die uitdagings vir onderwysers om deur die laaste paar weke van die kwartaal te kom ná die uitdagende jaar wat ons tot dusver beleef. Hulle gee vyf wenke oor hoe om deur al die nasienwerk wat voorlê, te kom....more22minPlay
November 01, 2020Ons en die onderwys 1 November 2020Johan van Lill hoor hoe kernwaardes kan bydra tot die kultuur van ‘n skool. Hy praat met onderwyskundige dr. Jeanette de Klerk-Luttig oor hoe skole kernwaardes by leerders kan vestig....more23minPlay
October 25, 2020Ons en die onderwys 25 Oktober 2020Johan van Lill praat met Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die Skole Ondersteuningsentrum, oor leerders se vakkeuses, en die rol wat onderwysers hierin kan speel....more24minPlay
October 18, 2020Ons en die onderwys 18 Oktober 2020Dis Nasionale Voeding- en Obesiteitsweek. Johan van Lill praat met prof. Lisanne du Plessis en Liezel Engelbrecht, dieetkundiges, oor wat skole kan doen om obesiteit onder leerders te verminder of te hanteer....more21minPlay
October 11, 2020Ons en die onderwys 11 Oktober 2020Dis Nasionale Voeding- en Obesiteitsweek. Johan van Lill praat met prof. Lisanne du Plessis en Liezel Engelbrecht, dieetkundiges, oor wat skole kan doen om 'n gesonde skoolomgewing te skep, en hoekom dit nodig is dat skole ook op goeie voeding fokus....more23minPlay
October 04, 2020Ons en die onderwys 4 Oktober 2020Johan van Lill praat met Paul Colditz, uitvoerende hoof van Fedsas, oor vanjaar se eksamen- en promosie-vereistes wat onlangs deur die Departement van Basiese Onderwys bekend gemaak is....more21minPlay
September 27, 2020Ons en die onderwys 27 September 2002Johan van Lill praat met Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor sensoriese integrasie. Hoekom is dit belangrik dat onderwysers hiervan moet kennis neem, en hoe beïnvloed dit kinders se leer en ontwikkeling....more23minPlay
September 20, 2020Ons en die onderwys 20 September 2020Johan van Lill praat met onderwyskundige dr. Lettie Horn oor die rol wat perseptuele ontwikkeling speel in kinders se ontwikkeling, en hoe voorskoolse onderwysers kinders beter vir formele skool kan voorberei....more23minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.