Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
July 05, 2020Ons en die onderwys 5 Julie 2020Johan van Lill vind meer uit oor e-sport, gamification en rekenaarspeletjie-gebaseerde onderwys, na aanleiding van 'n e-sport-toernooi wat die Curro-skole onlangs gehou het....more21minPlay
June 28, 2020Ons en die onderwys 28 Junie 2020Johan van Lill vind by skole uit hoe dit by hulle gaan, en watter planne hulle gemaak het met die Covid-regulasies....more20minPlay
June 20, 2020Ons en die onderwys 21 Junie 2020Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer oor die rol wat inheemse kennis in wetenskaponderrig speel, en hoe selfgerigte leerbeginsels kan put uit die oordrag van inheemse kennis van geslag tot geslag. Ons vind ook meer uit van die Noordwes-Univiersiteit se Onderwysers sonder Grense-projek waar onderwysers mekaar kan help om nuut te dink oor onderwys en opleiding....more23minPlay
June 13, 2020Ons en die onderwys 14 Junie 2020Daar word deesdae dikwels gesê dat die toekoms nie meer is wat dit was nie. Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor wat kinders oor die toekoms dink, en hoe onderwysers daarop moet reageer?...more23minPlay
June 06, 2020Ons en die onderwys 7 Junie 2020Johan van Lill praat met prof. Jako Olivier oor mikroleer en hoe dit met selfgerigte leer skakel. Hulle gee wenke oor hoe jy jou aanlyn-videos vir jou leerders meer trefkrag kan gee deur mikro-leerbeginsels toe te pas....more22minPlay
May 30, 2020Ons en die onderwys 31 Mei 2020Johan van Lill praat met dr. Roxanne Bailey, dr. Marisa Verster en prof. Christo van der Westhuizen van die Eenheid vir Selfgerigte Leer by die Noordwes-Universiteit oor hoe mens die isolasie uit leer by die huis kan haal en hoe om groepwerk en samewerking tussen leerders te bevorder. Hulle gee raad oor hoe jy die kurrikulum kan voltooi met die beperkte tyd wat daar is. Daar word ook gekyk na die effektiwiteit van aanlyn-leer....more22minPlay
May 23, 2020Ons en die onderwys 24 Mei 2020Johan van Lill praat met prof. Charlene du Toit-Brits, dr. Deon van Tonder en dr. Anitia Lubbe van die Eenheid vir Selfgerigte Leer aan die Noordwes-Universiteit oor die verskil tussen selfstudie en selfgerigte leer. Hoe kan ouers skole ondersteun om 'n leeromgewing te skep wat lewenslange leer bevorder, en wat is hulle rol met assessering?...more25minPlay
May 17, 2020Ons en die onderwys 17 Mei 2020Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor hoe ek my onderwyspad vind in hierdie onseker tye. en hoe ek as onderwyser vals nuus met my leerders moet hanteer....more23minPlay
May 09, 2020Ons en die onderwys 10 Mei 2020Johan van Lill praat met Ronald Balie van die Principals Academy Trust oor die emosionele versorging van skoolhoofde en onderwysleiers in die tyd waarin skole weer moet oopmaak....more22minPlay
May 02, 2020Ons en die onderwys 3 Mei 2020Johan van Lill praat met Paul Colditz en Johane van der Merwe oor die kompleksiteit en uitdagings van onderwysleierskap in hierdie tye. Hulle gesels ook oor al die regsuitdagings wat skoolhoofde in gedagte moet hou....more21minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.