Johan van Lill praat met Riaan Vlok, hoof van tegnologie by die Curro Groep, oor hoe skole 'n holistiese benadering kan volg om tegnologie in die klaskamer te beplan. Wat is die dinge wat in ag geneem moet word as internettoegang vir leerders gegee word, en hoe kan voorkom word dat die netwerk te stadig is vir leerders om elektroniese leer werklik te benut, want 'n vinnige duur lyn is nie altyd die oplossing nie.