Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
December 11, 2023Podlitiek: AfriForum by die Verenigde Nasies, NGV-frustrasies en ANC se elektriese voertuie-praatjiesHierdie week het Ernst van Zyl, Louis Boshoff en Charné Mostert onder andere AfriForum se veldtog by die Verenigde Nasies bespreek, asook die onsekerhede rondom die stemproses vir die Nasionale Gesondheidversekering. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more36minPlay
November 24, 2023Podlitiek: Valse klagtes oor rassisme mislei, Transnet se tyd verby en Argentinië verkies Javier MileiHierdie week het Podlitiek se Ernst van Zyl, Charné Mostert en Louis Boshoff AfriForum se privaat-vervolgingseenheid se nuutste platform oor valse rassisme, Transnet se aansienlike agterstande in Durban se hawe, asook Argentinië se nuwe president Javier Milei bespreek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more30minPlay
November 17, 2023Podlitiek: Rasreëls plaas druk op landbou, misdaad wat nie ophou, hoekom moet ons die goud hou?Hierdie week het Ernst van Zyl, Charné Mostert en Louis Boshoff van Podlitiek die rasreëls op landbou bespreek, asook AfriForum se nuutste verslag oor plaasmoorde en hoekom Suid-Afrika hul goudreserwes moet hou. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more30minPlay
October 24, 2023Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meerDie stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more32minPlay
September 22, 2023Podlitiek: Vullisverwydering stadig, haatspraakwetsontwerp eensydig en Bela-wet venynigDie stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: die Samwu-staking wat stadige vullisverwydering in Pretoria veroorsaak, AfriForum se kommentaar op die haatspraakwetsontwerp, asook die uitwerking wat die Bela-wetsontwerp op basiese onderwys gaan hê. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more29minPlay
September 14, 2023Podlitiek: Openbare Beskermer waai, plaasmoordstatistieke laat koppe draaiHierdie week het Ernst van Zyl en Arno Roodt onder andere die afdanking van Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane bespreek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more26minPlay
September 08, 2023Podlitiek: ‘Kill the Boer’ beveg, Lesufi ‘misdaadbestryders’ is sleg en Johannesburg onregHierdie week bespreek die span onder andere AfriForum se “Kill the Boer”-appèlsaak in die Bloemfonteinse hoogste hof van appèl. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more43minPlay
June 22, 2023Podlitiek: EFF verloor weer, kragbote steeds gekeerHierdie week se agenda sluit in die EFF se nuutste verlies, so kort voor hul tiende verjaarsdag, asook die lankbeloofde kragopwekkingsbootprojek wat sloer. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more22minPlay
June 15, 2023Podlitiek: NGV deurgejaag, Trump voor die hof gedaagHierdie week kyk die Podlitiek-span na die Nasionale Gesondheidsversekering wat skynbaar op Suid-Afrikaners wag, asook na voormalige Amerikaanse president Donald Trump se nuutste hofsaak. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more29minPlay
June 08, 2023Podlitiek: ANC se raswette pla, Mkwebane-ondersoek vraeHierdie week kyk die Podlitiek-span onder andere na die ANC se voorgestelde rasse aangedrewe waterwet. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more30minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.