Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
August 05, 2022Podlitiek: ANC maak beleid, Mkhwebane verwyt en VSA stel uitIn vandeesweek se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste gebeure rakende die Openbare Beskermer, die ANC se afgelope beleidskonferensie, en Amerika word daarvan beskuldig dat hy 'n resessie probeer wegsteek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more35minPlay
July 28, 2022Podlitiek: Eskom stuur noodkreet, Sisulu wil skole meet, Ramaphosa in KZN vergeeIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste gebeure rakende Eskom, minister Lindiwe Sisulu wat wil hê skole moet 50/50 wit en swart wees en pres. Cyril Ramaphosa se kil ontvangs in KwaZulu-Natal. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more39minPlay
July 01, 2022Podlitiek: Eskom-skok, Lesufi op jou daknok en Zondo lui laaste klokIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor Eskom en beurtkrag, die taverne-tragedie in Oos-Londen, die laaste verslag van die Zondo-kommissie en Panyaza Lesufi wat die ANC se nuwe provinsiale voorsitter in Gauteng is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more40minPlay
June 23, 2022Podlitiek: Bela-wet pla, Covid-las klaar en Mpofu-dissiplinêr wat niks baarIn hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span oor die Bela-wysigingswet, die Covid-19-regulasies wat opgehef is en die ondersoek na adv. Dali Mpofu vir wangedrag teenoor ʼn kollega. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more36minPlay
June 09, 2022Podlitiek: Ramaphosa se kontant, EFF nasionale stilstand en Guptas gevang in buitelandIn die week se episode word daar gesels oor die diefstal op pres. Cyril Ramaphosa se plaas, die EFF wat dreig met ‘n nasionale stilstand en die Gupta-broers wat in Dubai in hegtenis geneem is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more34minPlay
June 03, 2022Podlitiek: Onderhoud met Flip BuysIn hierdie episode van Podlitiek se onderhoudreeks word daar met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, gesels. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more53minPlay
June 02, 2022Podlitiek: SEB-adviesraad vir die president en privaatskole rasse-insidentIn hierdie week se Podlitiek-episode word daar twee groot sake op die nasionale nuus-agenda bespreek, naamlik pres. Cyril Ramaphosa se SEB-adviesraad en die vermeende rassevoorval by 'n KwaZulu-Natalse privaatskool. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more24minPlay
May 20, 2022Podlitiek: Mthethwa sit pot mis, insident op US-kampusOp die agenda is die naam van die Taalmonument, die beplande skenking aan Kuba asook die veelbesproke voorval wat onlangs by die Universiteit Stellenbosch plaasgevind het. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more41minPlay
May 13, 2022Podlitiek: Onderhoud met dr. Leon SchreiberIn hierdie episode van Podlitiek gesels Paul Maritz met dr. Leon Schreiber, ‘n parlementslid sowel as pasverkose lid van die raad van die Universiteit Stellenbosch. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more57minPlay
May 06, 2022Podlitiek: Aborsiedebat in VSA, Steenhuisen tussen Oekraïense vlaeDie week gesels die Podlitiek-span oor die aborsiedebat in Amerika, die jongste verwikkelinge rakende die Zondo-kommissie en DA-leier John Steenhuisen se besoek aan die oorloggeteisterde Oekraïne. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more39minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.