Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
April 28, 2022Podlitiek: Musk se Twitter-koop, Vryheidsdag onder stetoskoopDie Podlitiek-span wonder of dit nie soms ʼn bietjie makliker is om te kla as om al die vryhede wat ʼn mens wel mag opeis, dan nou op te eis nie. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
April 14, 2022Podlitiek: Mkhize-skandaal, Gumede bou kraal en die MRK faal"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more29minPlay
March 31, 2022Podlitiek: Beleggers gelok, ANC gehok en Poskantoor voor stokIn die week se episode word daar gesels oor Ramaphosa se pogings om beleggings te lok, die ANC se finansiële moeilikheid en die sukkelende Poskantoor. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more32minPlay
March 24, 2022Podlitiek: Kuba-skenking gestop, ramptoestand flop en Makhosi Khoza uitgeskopIn die week se episode van Podlitiek word daar gesels oor AfriForum se hofoorwinning rakende ‘n skenking aan Kuba, die jongste ramptoestandmaatreëls en ActionSA wat Makhosi Khoza se lidmaatskap opgeskort het. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more32minPlay
March 17, 2022Podlitiek: ‘n Ramp sonder stop, petrolpryse gaan opPodlitiek is terug en die week word daar gesels oor die herhaalde verlenging van die ramptoetstand, die geweldige toename in brandstofpryse wat verwag word en die Menseregtekommissie se werksaamhede die afgelope weke. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more34minPlay
March 11, 2022Podlitiek gesels met Ernst RoetsDie Podlitiek-span besoek Ernst virtueel in sy huis vir ‘n uur lange onderhoud oor waar hy vandaan kom, hoe hy groot geword het, en waarom hy doen wat hy doen. Luister gerus na hierdie onderhoud om een van Suid-Afrika se voorste jong denkers van naderby te leer ken. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more1h 2minPlay
March 10, 2022Podlitiek: Taal in skole en spraak bedreig, sanksies teen Rusland stygIn die week se episode #ontnonsens die span die Wysigingswet op Basiese Onderyws, die nuwe internetsensuurwet asook die jongste gebeure in die Rusland-Oekraïne-konflik. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more36minPlay
March 03, 2022Podlitiek: SA red Kuba weer, Malema geweer-verweerPodlitiek is terug en die week gesels die span oor Suid-Afrika se jongste lening aan Kuba en die hofsaak teen Julius Malema oor die afvuur van 'n aanvalsgeweer. Die derde deel van die Zondo-kommissie se verslag kom ook onder die loep. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more29minPlay
February 24, 2022Podlitiek gesels met Ian CameronIn hierdie onderhoudepisode van Podlitiek gesels Paul en Daniël met Ian Cameron van Action Society en firearms.co.za. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more47minPlay
February 24, 2022Podlitiek: EFF-haatspraak en Poetin wat oorlog maakIn hierdie week se episode is Frederik, Daniël, Ernst en Paul agter die mikrofone, met twee stories op hul agenda: Die pas afgelope AfriForum/EFF-hofsaak en die afgelope weke se gebeure in Oekraïne. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more43minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.