Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
February 10, 2022Podlitiek: EFF-hofsaak; gaan Mpofu kraak en Rogan se vryheid van spraakIn hierdie week se Podlitiek-episode bespreek die span adv. Dali Mpofu se optrede tydens die onlangse onderhoude vir die pos van hoofregter, AfriForum se hoofsaak teen die EFF en die herrie rondom Joe Rogan. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more36minPlay
February 04, 2022Podlitiek: Nzimande se flaters en ramptoestand in troebel waterIn die week se episode van Podlitiek ontnonsens die span die minister van hoër onderwys se drogredenasies oor Afrikaans by Stellenbosch asook die hofaansoek om die nasionale ramptoestand tot 'n einde te bring. Die span bespreek ook die stadsaal van Queenstown wat onlangs afgebrand het en hoe ons die brande in Suid-Afrika moet blus. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more36minPlay
January 27, 2022Podlitiek: Einde aan ramptoestand gevra; Ramaphosa vs. SisuluIn die week se episode van Podlitiek word drie stories onder die loep geneem: die einde van die ramptoestand, die woordestryd tussen president Cyril Ramaphosa en minister Lindiwe Sisulu en Bongani Baloyi se skuif weg van die DA na ActionSA. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more37minPlay
January 20, 2022Podlitiek: Ramptoestand dalk beëindig, EFF nie rooskleurig en DNS agterstalligDie Podlitiek-span verwelkom ʼn nuwe aanbieder en gesels oor die nasionale ramptoestand wat nou afgeskaf moet word, asook die EFF wat restaurante besoek en DNS-toetse wat agterstallig is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more38minPlay
January 13, 2022Podlitiek: Sisulu verdeel, Novak wil speelIn die week se episode van Podlitiek gesels die span oor die uitsprake wat minister Lindiwe Sisulu onlangs oor die regbank gemaak het, sowel as Novak Djokovic se verlengde stryd ten einde deel te kan neem aan die Australiese Ope van 2022. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
December 13, 2021Podlitiek: 2021 – ‘n Jaar in oorsigVir een laaste keer in 2021 kom die Podlitiek-span bymekaar om die gebeure van die week en jaar te ontnonsens. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more35minPlay
December 03, 2021Podlitiek: Verpligte entstof grief en Mbeki se briefIn die week se episode van Podlitiek kom verpligte inentings en die brief wat oudpres. Thabo Mbeki aan die adjunk-sekretaris-generaal van die ANC geskryf het onder die loep. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
November 25, 2021Podlitiek: Munisipale rade verrassings en koalisiepolitiek se toekomsWat ‘n week in die Suid-Afrikaanse politiek. As jy, soos baie Suid-Afrikaners wonder wat op aarde aangaan in terme van koalisies, en wat die term minderheidsregering in die eerste plek beteken, dan is hierdie episode vir jou. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more36minPlay
November 18, 2021Podlitiek: Beëindig die aandklokreël; partye deur EFF verveelIn die week se episode van Podlitiek kom twee onderwerpe onder bespreking – litigasie vir die beëindiging van die aandklokreël en politieke partye wat skarrel om koalisies in sekere munisipaliteite te vorm. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more24minPlay
November 11, 2021Podlitiek: Eskom uitdagings duur voort, politieke partye soek soortIn hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span die situasie wat tans by Eskom heers, asook die skep van koalisies na die afgelope munisipale verkiesing. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.