Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
November 04, 2021Podlitiek: Munisipale verkiesings – alles en nog wat!Die week se episode van Podlitiek is daar nie die gebruiklike fokus op drie verskillende nuusstories nie, maar word daar eerder gefokus op die uitslae van die pas afgelope munisipale verkiesings. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more39minPlay
October 21, 2021Podlitiek: Goeie munisipaliteite skaars en ANC-gyselaarsIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor koalisiemunisipaliteite, die krisis by die Breitburg-grenspos, die gyselaarsdrama wat hom by die St. George Hotel afgespeel het en universiteit wat inenting verpligtend wil maak. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more31minPlay
October 15, 2021Podlitiek: Lesufi van lotjie getik en De Ruyter en Eskom-terugblikIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, se jongste uitlatings oor Orania en word die situasie by Eskom en André de Ruyter se prestasie onder die loep geneem. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more31minPlay
October 07, 2021Podlitiek: Wanbesteding en verkiesingsontledingIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die R15 miljoen-sportveld in die Oos-Kaap, die bekendmaking van staatsamptenare se salarisse en die berugte DA-plakkate in Phoenix in KwaZulu-Natal. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more37minPlay
October 01, 2021Podlitiek: Beelde, beleide en beloftesIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor 'n hernude beroep vir die verwydering van die Paul Kruger-standbeeld, die Unisa-hofuitspraak en politieke partye se verkiesingsbeloftes. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more34minPlay
September 23, 2021Podlitiek: Regering kry bloedneus, staatsverval gevrees, geen Britse KersfeesIn hierdie week se Podlitiek-episode gesels die span oor die omstrede toerismefonds wat onwettig verklaar is en Unisa se taalbeleid wat ongrondwetlik is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more28minPlay
September 16, 2021Podlitiek: Politieke moord, Cyril met Zuma vrylating akkoord, Merkel se laaste woordIn die week se episode van Podlitiek bespreek die span die afgelope naweek se politieke moorde in KwaZulu-Natal, pres. Cyril Ramaphosa wat glo die groen lig gegee het vir mediese parool vir oudpres. Jacob Zuma en laastens die komende verkiesing in Duitsland. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more32minPlay
September 09, 2021Podlitiek: Zuma vry, Verkiesingskommissie gly, Guinee stryIn hierdie week se Podlitiek-episode is Ernst van Zyl en Paul Maritz in die virtuele ateljee, en hulle bespreek onder meer oudpres. Jacob Zuma se vrylating op mediese parool, die Verkiesingskommissie se voorgenome heropening van die kandidate-registrasieproses en die militêre staatsgreep wat vandeesweek in Guinee plaasgevind het. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more29minPlay
September 03, 2021Podlitiek: Sjina-spioen in parlement, ANC se wen-kanse geskend, staat verplig dalk om in te entIn die week se episode van Podlitiek bespreek die span die gerugte dat 'n ANC-LP 'n spioen vir China is, die ANC se hantering van die komende munisipale verkiesing en die toenemende druk om inentings verpligtend te maak. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
August 26, 2021Podlitiek: Werkloosheid, verkiesingstyd en VSA uit Afghanistan uitIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste werkloosheidskoers, die munisipale verkiesing en die jongste gebeure in Afghanistan. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more39minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.