Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
August 19, 2021Podlitiek: Cyril verbaas, privaatkrag oplaas, Afghanistan se nuwe baasIn die week se episode van Podlitiek word daar gesels oor pres. Cyril Ramaphosa se getuienis voor die Zondo-kommissie, die nuwe drempel vir kragopwekking en die Taliban se oorname in Afghanistan. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more41minPlay
August 12, 2021Podlitiek: Zuma opgeneem, kabinet-probleem en medaljewenners vervreemDie stories wat die week onder die loep kom, is oudpres. Jacob Zuma se gesondheid, die geskommelde kabinet, en die afwesigheid van beloning vir Suid-Afrika se medaljewenners. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more28minPlay
August 05, 2021Podlitiek: Mkhize-skandaal, onteiening dalk finaal en vir Rassie lojaal?In die week se episode bespreek die Podlitiek-span die skandaal rondom Zweli Mkhize, die jongste rakende die onteieningswet en Wêreldrugby se klag teen Rassie Erasmus. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more37minPlay
July 29, 2021Podlitiek: Rasklag, Olimpiese sportdrag en vertraagde stemdagIn die week se episode gesels Paul Maritz en Ernst van Zyl oor drie nuusgebeure wat hierdie week hul aandag getrek het, spesifiek die reuserasklag wat Solidariteit gister by die VN se komitee vir die uitwissing van rassediskriminasie ingedien het, die treurmare van die EFF se kant af jeens die Olimpiese span se kleredrag, en die amptelike kennisgewing dat die verkiesing uitgestel is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more28minPlay
July 22, 2021Podlitiek: Februarie-verkiesing en reaksie op plunderingIn die week se episode van Podlitiek word daar gesels oor die voorstel dat die verkiesing uitgestel word, die verskillende reaksies op die plundering in Gauteng en KwaZulu-Natal en hoe Suid-Afrikaners hulself staatsbestand kan maak. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more32minPlay
July 15, 2021Podlitiek: Brand Suid-Afrika?In die week se episode bespreek Daniël Eloff en Ernst van Zyl die nuusstorie wat die koerantopskrifte oorheers, naamlik die onluste in Gauteng en KwaZulu-Natal. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more32minPlay
July 08, 2021Podlitiek: Jacob Zuma verhuis, Ernst Roets op reis en ANC gekysIn die week se Podlitiek bespreek Paul Maritz en Daniel Eloff drie stories wat van groot mediabelang is, naamlik die jongste gebeure rondom oudpres. Jacob Zuma, Ernst Roets se reis na die VSA en die ANC se verhouding met China. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more36minPlay
July 01, 2021Podlitiek: SA ingeperk, Zuma opgesluit, sportsterre uitgesmytIn die week se weergawe van Podlitiek bespreek Paul Maritz en Daniel Eloff drie stories wat van groot mediabelang is, naamlik die vlak 4-inperking, die aankondiging dat oudpresident Jacob Zuma moet tronk toe, en die ontipiese vanne in die Britse- en Ierse Leeus-spanne. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more30minPlay
June 24, 2021Podlitiek: Gewere, geneeshere en onteieningsvoëls van eenderse vereIn die week se episode bespreek die Podlitiek-span die Wysigingswetsontwerp op Vuurwapenbeheer, die regering se powere pogings tot die plasing van dokters en die jongste besluite rakende onteiening sonder vergoeding. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more41minPlay
June 17, 2021Luister president Cyril Ramaphosa Podlitiek?Met die ANC en veral President Cyril Ramaphosa wat in die afgelope week skynbaar ‘n paar besluite geneem het wat teen hul beginsels ingaan, wonder die Podlitiek-span of die groot kokkedore aan die sogenaamde stuur van Suid-Afrika dalk van tyd tot tyd op hul podsending inskakel. Vernaamlik in terme van die nuus oor die SAL en Eskom wat in die afgelope week bekendgestel is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more38minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.